Hi daar
Het gister op Kerkplein in Pretoria gekyk hoe die Blou Bulle met die Curriebeker paradeer deur die strate. Was nice gewees!

Na die tyd gesels met Steve Hofmeyr en vriende oor ‘n biertjie by Cafe Riche… gaan kyk na sy blog vir detail!
Sy webmaster het my op hierdie idee gebring, so thanks Harvey, jy’s great.
Nou ja, tot later ouens…
Da Mario
1 response so far ↓
Harvey // November 21, 2006 at 12:00 nm
Hi,
Kom agter vandag op Steve se Blog dat jy ñ skakel het op jou bynaam daar…toe sien ek jy’t ook ñ blog!
Wel gedaan…WordPress is ñ fantastiese program. En ja hier is dit gratis, maar effe beperk. Jou blog lyk goed. Sterkte. H