Een van die search terms wat gereeld gebruik word om na hierdie site te link, het te doen met either Bok van Blerk, of die woorde van die song genaamd Delaray. So vir die van julle wat net so mal is oor die song soos ek, hier is die woorde.
Delaray.
Op ‘n berg in die nag, lê ons in donker en wag
In die modder en bloed lê ek koud, streepsak en reën kleef teen my
En my huis en my plaas, tot kole verbrand sodat hul ons kan vang
Maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my
Delaray, delaray, sal jy die boere kom lei?
Delaray, delaray
Generaal, general, soos een man sal ons om jou val
Generaal delaray
Oor die Kakies wat lag, ‘n handjie van ons teen ‘n hele groot mag
en die kranse lê hier teen ons rug, hulle dink dis verby
maar die hart van ‘n boer, lê dieper en wyer, hulle sal dit nog sien
op ‘n perd kom hy aan, die leeu van die Wes-Transvaal
Delaray, delaray, sal jy die boere kom lei?
Delaray, delaray
Generaal, general, soos een man sal ons om jou val
Generaal delaray
Delaray, delaray, sal jy die boere kom lei?
Delaray, delaray
Generaal, general, soos een man sal ons om jou val
Generaal delaray
Want my vrou en my kind lê in ‘n kamp en vergaan
En die Kakies se murg loop oor ‘n nasie wat weer op sal staan
Delaray, delaray, sal jy die boere kom lei?
Delaray, delaray
Generaal, general, soos een man sal ons om jou val
Generaal delaray
Delaray, delaray, sal jy die boere kom lei?
Delaray, delaray
Generaal, general, soos een man sal ons om jou val
Generaal delaray
Generaal, general, sal jy die boere kom haal?
‘n Onlangse foto van my en die sanger…
Gray’s Anatomy
Wie van julle kyk hierdie program? Dis Maandag aande op M-Net om 19:30 en ek dink dis great. Dit word een of ander tyd gedurende die week herhaal op Channel 36 op DSTV, is egter nie seker presies wanneer nie. Hierdie is vir my in dieselfde liga as goed soos Alley McBeal, Law and Order en The Outer Limits, sover dit nou gewone TV programme aangaan. Ek dink nie jy sal jou tyd mors as jy dit bietjie kyk nie, daar is altyd iets wat spreek tot jou hart.
Mooi gesiggie vir die dag:
Nog ‘n stunning blond…
Right, vandag hou ek dit maar kort, geniet die dag vriende!
Groete
Da Mario
27 responses so far ↓
Me. G.A. Delport // December 28, 2006 at 8:00 am
Geagte Mr Bok van Blerk.
Ek weet nie of U gaan verstaan wat ek probeer se nie, my vraag aan U is soos volg:
Het U enige idee wat in die geskiedenis van Generaal Koos De la Ray gebeur het? Ek probeer U nie afkraak nie maar ek stel voor U gaan biblioteek toe en neem die tyd om ‘n bietjie die geskiedenis van ons populere Generaal te lees.
Bystander // January 2, 2007 at 11:03 pm
02 Jan 2007
Dont Know What She Means She Is Right????????????
Situated in Kimberley, lies the Magersfontein Battlefield. Kimberley is a town that is filled with history, and the Magersfontein Battlefield can be looked upon with pride and heartache. The Magersfontein Battle was a short and furious battle, and although many lives were lost, this battle has a story attached to it. A story of bravery, respect, empathy and compassion.
On the 11th of December 1899, Lord Methuen marched his columns of troops toward Magerfontein Hill at 4:00 am to attack the Boer trenches. Unknown to the British troops, the Boer General Koos de la Ray, had ordered his troops to dig strategic trenches in front of the hill, and were not positioned on top of the hill as the British expected. The approaching army of Highlanders and British forces, were devastated by the Boer fire, from their invisible position, at 400 meters away. British troops were left without most of their high ranking officers within the first fifteen minutes of the battle. Lost on the battlefield, with no one to receive orders from, the British troops tried in vain to attack the Boers, several times throughout the day. By approximately 4:00 pm on the first day, the British attack had fallen apart and the remaining soldiers fled the battlefield. At 6:00 pm, the Boers left their safe positions to assist the British doctors and to help the wounded enemy. The British guns constantly shelled these soldiers, but the undeterred Boer fighters carried on assisting on the battlefield, sharing their water with the wounded British soldiers.
The Boers offered the British a cease fire on the second day, to allow them to remove their dead and wounded off the battlefield, and once again, the Boer fighters assisted in the effort. Again leaving the safety of their trenches, to help the attacking unknown soldiers. During the extraction, a British Naval Gun opened fire, on both the Boer fighters and the British Soldiers, but the fire returned by the Boers, quickly silenced the big gun. By 2:00 pm on the 12th of December 1899, the British troops retreated to their Modder Rivier camp.
Not only did General Koos de la Ray show extreme leadership, by successfully placing his fighters in the correct positions to win the battle at Magerfontein Hill, but he and his fighters displayed a respect and understanding toward the men fighting them. Lending their assistance to the wounded British soldiers displayed a compassion rarely seen on a battlefield. The Boers lost 71 men at Magerfontein Hill, with 142 wounded. The British were even worse off, with the loss of 288, and 700 wounded, and many men missing from the battlefield. The unfortunate Highlanders, not accustomed to the heat of South Africa, suffered severe sunburn. Because of the actions of the Boer fighters, Magersfontein Battlefield, remains a unique battlefield, where a tragic war was fought, by extraordinary men.
Karolien // January 8, 2007 at 11:31 pm
Bok van Blerk is my hero, die song behoort die song van die dekade te wees. Great stuff!
Bismarck se pa // January 25, 2007 at 12:25 pm
Bok & Steve,
Afrikaners is gatvol vir al die stampe en stote, nie eers te praat van diefstal nie, diefstal van straatname, dorpname, standbeelde, ons kultuur, ens.!!! Jong Afrikaners soos Bok van Blerk en Steve Hofmeyr, sit nie net op die kantlyn en skree nie - HULLE DOEN IETS !!! Steve het nou die dag in die hof opgestaan teen misdaad en sy stem laat hoor, respek broer, respek ! Ek doen ‘n beroep op alle Afrikaners om hierdie twee se voorbeeld te volg !
… en as daar nou een donner sê dis rasisme, moet hy loop K*K - “Delaray” is die begin van nuwe Afrikaner identiteit, ons soek erkening vir ons kultuur en herkoms en ons soek dit NOU - die tyd is reg !
Mnr. Frans Cronje, hoof van ontwikkeling by die SAIRR, het gister aan Die Burger gesê: “Baie Afrikaners kan met die liedjie identifiseer en al is dit nog redelik vroeg om te sê, kán daar aanvaar word dat ’n soort nuwe identiteit – wat niks met ras of politiek te doen het nie – hier geskep word,” het hy gesê.
“Delaray” is die fondasie vir nuwe Afrikaner-wees !
Groetnis
Belinda Venter // February 1, 2007 at 10:03 pm
Geagte Bok van Blerk, vandag is ek skaam om te se ek is Afrikaans, met jou optrede oor die konstert wat 94.7 wou reel vir die AFRIKAANS SPREKENDE mense van JHB, dit so nie net aangenaam gewees nie maar ook baie minder bevoorregte mense so daar uit gebaat het. Voor jy uit latings maak kry jou feite reg. Jy het duisende mense ontneem deur jou arrogansie. Nie net voel ek so nie maar jy het met jou aksie duisende fans verloor. Dit is die Afrikanse arrogansie wat veroorsaak dat Afrikaners so ‘n slegte naam hou, as dit nie vir jou fans op 94.7 was nie sou hulle jou nie eers benoem het nie om by so ‘n aksie betrokke te wees nie. Dit so gehelp het om Afrikanse musiek op te bou, met jou aksies het jy dit af gebruik.
Van ‘n verpletende Afrikaans sprekende
Da Mario // February 2, 2007 at 7:10 am
Hi Belinda
Ek glo Bok van Blerk het dit baie duidelik gemaak dat hy wel by die fees sou wou optree op voorwaarde dat 94.7 Afrikaanse musiek op hulle speellys sit. En 94.7 word deur hul uitsaailisensie verbied om dit te doen. Tipe van ‘n Catch-22 situasie of hoe?
Ek kan nie glo jy is opreg as jy dink so houding is arrogant nie.
hester // February 5, 2007 at 3:30 pm
ek is gek,mal oor die liedjie, bring nog so n liedjie uit wat ons wit suid afrikanerg hoender vleis gee.
Elsabe // February 5, 2007 at 3:34 pm
Daar moet meer sulke liedjies uitgebring word, Afrikaans bo.
Suzette // February 15, 2007 at 10:10 am
Hi Delary
Ek hoop nie jy steur jou aan al die negatiewe dinge wat die mense oor jou kwyt raak nie. Van groot tot klein dink jy is “cool”. Ons van Despatch in die Oos-Kaap is mal oor jou hele CD en dit is vir ons lekker party musiek. Soos jy in ‘n vorige artikel genoem het, jy het dit vir jou pelle gesing omdat dit lekker is. Nou sing jy dit vir almal wat wil deel daarin. Die wat nie daarvan hou nie, asseblief julle word nie gedwing om dit te koop nie dis elke ou se keuse. Bok, sing uit jou hart jy is great. Ons sal nog steeds jou musiek koop al sing jy wat. Die mense wat hulle self Afrikaners noem en negatief is oor jou liedtjie moet maar eers voor hulle eie deur gaan vee en kyk hoeveel skade hulself al aan hulle eie kultuur gedoen het voor hulle jou kritiseer. Ons smaak jou stukkend. As jy ooit ‘n draai in Despatch maak kom kuier vir ons, jy sal altyd welkom wees. Groete Suzette
HSSA // February 22, 2007 at 1:40 am
Hi ek bly die afgelope 2 jaar uit Suid-Afrika maar lees elke dag wat gaan aan daar! Toe ek die liedjie hoor toe kry ek hoendervleis, mense dink te veel oor die betekenis van die liedjie- Wat ek kan sien is die liedjie het duisende afrikaaners geraak en besef ons kan saam staan teen misdaad en vir ons land! Ek se bok is ‘n held! hy het meer mense geraak in Suid-Afrika as enige iemand in jare! BOk van blerk is ‘n HERO!!!!
Tony // February 27, 2007 at 2:08 pm
Well, as a ‘brit’ who has spend most of his life in Capetown I applaud Bok van Blerk for providing all South Africans with some local music that touches the heart. So who cares if its politically correct or not? The lyrics are touching, the chorus is catchy and for the first time in years something has made people sit up and listen. Best afrikaans number to emerge since Theuns Jordaan’s ‘Beautiful in Beaufort Wes’ - I think that delaray will be drumming away in our heads for some time yet!!
Hans // February 27, 2007 at 4:58 pm
Ek het die tekst feel moete luister om in Hollands te vertaal.
ek ken die taal Afrikaans (nog) nie reg nie, maar da kom telkens baje hoendervleis !!!
Groeten en SUCCES !!! uit HOLLAND!
de la Rey // March 2, 2007 at 10:31 am
Die media begin dinge ver vat met bok van blerk se song. Ek hou van die lied, dit bring ons afrikaans volk nader aan mekaar.
Yolande // March 6, 2007 at 12:33 pm
Hey Hey Bok!!!!!!
Ek dink dit is ‘n stunning song. Daar se die Britte self dis ‘n leke song. Moenie jou steur aan mense wat stupid dink nie.
Johan Swarts // March 6, 2007 at 7:24 pm
hehe
yolande, hierdie is da mario se blog. granted, hy is ‘n legende, maar as jy met bok in kontak wil tree dink ek jy is dalk nie by die optimale plek nie
(tony - beautiful in beaufort wes, as ek dit nie mis het nie, is oorspronklik gert vlok nel s’n…
Gielah Qara' // March 6, 2007 at 9:19 pm
I heard this “The La Rey” song for the first time, this week, and I just love it!
It has something that touches my very heart.
Although I am from Holland ( like the Boers) it is easier for me to write in English.
Bok van Blerk: my compliments!
Da Mario // March 7, 2007 at 7:02 am
Hie hie hie!! Ja Johan….. post ek oor Steve Hofmeyr dan word daar comments vir Steve hier gelos, post ek oor Bok van Blerk, dan’s dit dieselle….
Lyk nie ek gaan ooit wen nie!!
Johan Swarts // March 7, 2007 at 10:10 am
hehe…dan moet jy nie oor God blog nie, want ALMAL gaan wil praat…
hennie karsten // March 28, 2007 at 11:40 am
namens ons almal in die U.K. wil ek net vir ou bok se!!
JY RULE OU MAAT!!!!!!!!!
hennie karsten // March 28, 2007 at 11:42 am
en aan al die mense wat so teen bok is-
dis waarom ons afrikaner volk so amper in sy moer is
Fred // April 17, 2007 at 10:52 am
Please help. When was Bok van Blerk a guest on Kom n Bietjie Binne. I am trying to get a copy from SABC2
dick // April 23, 2007 at 3:37 pm
Wanneer mense wat hulle bydrae op hierdie blog lewer nie eers weet hoe om dié generaal se naam korrek te spel nie, kan ek die res van hulle argumentasie al klaar nie meer ernstig opneem nie.
Mense wat dink dié liedjie maak saak by die bestryding van misdaad is verskriklik naïef. Ek sien nie hoekom ‘n misdadiger sy voorgenome misdaad sou heroorweeg wanneer hy ‘n magdom vetpense De la Rey hoor sing nie.
Chantel // April 24, 2007 at 5:13 pm
Bok van Bler… Wat kan ek se wat die ander nog nie het nie? Die lied is rerig iets wat aan die hart raak, nie net vir Suid-Afrikaners nie, mar wereldwyd luister iemand dit, met hare wat opstaan, sing hul sam. Dis wonderlik dat daar nog iemand is wat in ons land/ volk glo. Saffa sal ek bly, al werk ek hier in die UK.
petra // May 11, 2007 at 2:12 pm
Hello almal. Hierdie song wat almal so oor aan gaan is regtig iets besonders..maak nie saak wat al die suurknolle sê nie. Dis ñ song vir om ons suid afrikaners moed gee…al is die geskiedenis dalk nie reg nie. Maar wat my vies maak is dat sommige mense dit as ñ “Party song” sien. Gaan kyk by alle dans plekke hoe die dronkaards die lied skreeu met hul bier hoog in die lug!!! Dit maak die lied Common en plat. Maar anders PUIK SONG!!!!!
Gemsbok // August 29, 2007 at 1:54 pm
MIDDAG ALMAL.DIT IS SEKER DIE BESTE VOLKES LIED VIR ONS AFRIKAANERS OP DIE OOMBLIK WANT HIERDIE SONG VERTEL DAT ONS AFRIKAANERS WEER GAAN SAAM STAAN EN DAT DIE K_K GAAN SPAT!EN KAN WAG OM DIE LIED SAAM MET MY MEDE AFRIKAANERS TE SING NIE.EN VIR AL DIE LOT WAT HULLE SELF AFRIKAANERS NOEM WAT N PROBLEEM MET DIE SONG HET SILK N PIL WANT DIT IS DEUR JULLE LOT WAAR ONS IS WAAR ONS IS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
GROET GEMSBOK!
Tonnie // September 4, 2007 at 8:25 pm
Ik vind Bok van Blerk leuke muziek en ben nieuwsgierig naar jullie cultuur.
Wij in Holland kunnen Suidafrikaans goed lezen trouwens!
Succes daar in Suid Afrika.
Tonnie uit Domburg
Henny Scholtens // September 29, 2007 at 9:56 pm
Ik ben op zoek naar de tekst van het lied Rivier van Gert Vlok Nel.
Ik ben het ooit op het Internet tegengekomen maar kan het niet meer vinden. Is er alsjeblieft iemand die mij de tekst kan geven?
Dankie,
Henny
Leave a Comment