Your absence now is everywhere,
the room is filled with you’re-not-here.
if I like sand could sift the air,
my hands would fill with not-yet-tears.
You’re gone not yet but promise soon,
my missing-you will reach the moon.
Before you leave you want to know
if I will write you, keep in touch.
Suppose I want you not to go;
to stay with me, that we might find
if friendship into more would grow?
For you to stay, is that to much
to ask of one so dear to me?
And if it is, I’m not the kind
to bind your heart despairingly
with bankrupt pleas. So I’ll not dare–
when you depart — my loss to share.
For then my hopelessness would show
to you, if ever you should go.
14 responses so far ↓
Rounelle // January 11, 2007 at 8:54 am
Soos ‘n bak yswater in my gesig, kolskoot. Wow dis mooi, wie het dit geskryf (en hoekom het daardie persoon eers ‘n draai in my gedagtes kom loop?) …
JayCee // January 11, 2007 at 10:27 am
lekker blog. Waars die ander kids in jou banner ?
Da Mario // January 11, 2007 at 11:13 am
Kan jy glo, ek het geen onlangse foto’s wat bruikbaar is van al vier van hulle saam nie!
Da Mario // January 11, 2007 at 11:14 am
… en aangesien julle almal altyd op Jordan pik…
JayCee // January 11, 2007 at 11:33 am
… HEHE @ PIK… Neewat ons lief vir die hele lot, wonder maar net . . .
Rounelle // January 11, 2007 at 11:36 am
As jy paar pics het waarmee ek kan rondspeel, gooi gerus. Al is dit net om my besig en uit die moeiklikheid te hou!
Da Mario // January 11, 2007 at 11:52 am
Thanks vir die offer Rounelle
Die waarheid is egter dat ek nie heeltemal seker is watter soort header ek op die oomblik soek nie. Net geweet die vorige was te default…
Dink ek sal eers bietjie vasbyt met hierdie, dalk gebruik ek binnekort een van die nuwe foto’s wat ek vandag gaan download vanaf my kamera. So paar sonsondergange en maanlig tonele, sal maar sien!
Rounelle // January 11, 2007 at 11:58 am
No problem. Just be anything but ordinary!
JayCee // January 11, 2007 at 12:13 pm
it bly maar ‘n dem mooi banner - die blouoogman
crista // January 11, 2007 at 1:40 pm
Oulike nuwe gesig vi jou blog! Ek’s impress. Dis net mans wat nie die dinge verstaan van hoekom ‘n ma daar vi haar kinders wil wees nie. So sue me as ek nog nie die naelstring kon knip nie!
H & K
Cris
xxx
crista // January 11, 2007 at 1:42 pm
Hmm ekke maak darem maar mooi kinders hehehe!! xx
Da Mario // January 11, 2007 at 1:55 pm
Die kinners is net mooi omdat hulle na jou lyk
JayCee // January 11, 2007 at 2:29 pm
Dis nie rerig my kinders nie DM - ek weet ekt ‘n reputasie - maar thanks vir die kompliment-gedagte
Da Mario // January 11, 2007 at 2:44 pm
JayCee, ek’t van/met Cris gepraat

Rounelle, ek weet nie wie hierdie geskryf het nie, het gister baie lank op die internet gesoek sonder sukses
Leave a Comment