Da Mario se gepraat…

Waar’s die brieke?

February 2, 2007 · 9 Comments

Hierdie week het Christa 2 keer tot elfuur die aand gewerk en talle ure en ure op die foon spandeer en vergaderings gehad om haar huidige projek te finaliseer, die hond is vergiftig, skoonma se kar se battery het gesterf, Jacques is in die hospitaal opgeneem en vandag is dit Donovan se verjaarsdag.  Daar is ‘n partytjie vir hom, ‘n aand uit vir my, die Super 14 rugby op TV en ek wil gaan golf speel as ek kans kry, waarskynlik op Sondag…

It never rains, it pours.

Ek hoor onlangs weer hierdie liedjie.  En dink terug aan baie hiervan, sommige baie bekend en ander effens minder.  Dis geskryf deur Billy Joel en handel oor onderwerpe tussen 1949 en 1989, die jaar wat die liedjie vrygestel is.  Dis ongelooflik hoe hy hierdie historiese onderwerpe laat rym het…

We didn’t start the fire.

Harry Truman, Doris Day, Red China, Johnny Ray
South Pacific, Walter Winchell, Joe DiMaggio

Joe McCarthy, Richard Nixon, Studebaker, Television
North Korea, South Korea, Marilyn Monroe

Rosenbergs, H Bomb, Sugar Ray, Panmunjom
Brando, The King And I, and The Catcher In The Rye

Eisenhower, Vaccine, England’s got a new queen
Maciano, Liberace, Santayana goodbye

We didn’t start the fire
It was always burning
Since the world’s been turning
We didn’t start the fire
No we didn’t light it
But we tried to fight it

Joseph Stalin, Malenkov, Nasser and Prokofiev
Rockefeller, Campanella, Communist Bloc

Roy Cohn, Juan Peron, Toscanini, Dancron
Dien Bien Phu Falls, Rock Around the Clock

Einstein, James Dean, Brooklyn’s got a winning team
Davy Crockett, Peter Pan, Elvis Presley, Disneyland

Bardot, Budapest, Alabama, Khrushchev
Princess Grace, Peyton Place, Trouble in the Suez

We didn’t start the fire
It was always burning
Since the world’s been turning
We didn’t start the fire
No we didn’t light it
But we tried to fight it

Little Rock, Pasternak, Mickey Mantle, Kerouac
Sputnik, Chou En-Lai, Bridge On The River Kwai

Lebanon, Charles de Gaulle, California baseball
Starkwether, Homicide, Children of Thalidomide
Buddy Holly, Ben Hur, Space Monkey, Mafia
Hula Hoops, Castro, Edsel is a no-go

U2, Syngman Rhee, payola and Kennedy
Chubby Checker, Psycho, Belgians in the Congo

We didn’t start the fire
It was always burning
Since the world’s been turning
We didn’t start the fire
No we didn’t light it
But we tried to fight it

Hemingway, Eichman, Stranger in a Strange Land
Dylan, Berlin, Bay of Pigs invasion

Lawrence of Arabia, British Beatlemania
Ole Miss, John Glenn, Liston beats Patterson

Pope Paul, Malcolm X, British Politician sex
J.F.K. blown away, what else do I have to say

We didn’t start the fire
It was always burning
Since the world’s been turning
We didn’t start the fire
No we didn’t light it
But we tried to fight it

Birth control, Ho Chi Minh, Richard Nixon back again
Moonshot, Woodstock, Watergate, punk rock
Begin, Reagan, Palestine, Terror on the airline
Ayatollah’s in Iran, Russians in Afghanistan

Wheel of Fortune, Sally Ride, heavy metal, suicide
Foreign debts, homeless Vets, AIDS, Crack, Bernie Goetz
Hypodermics on the shores, China’s under martial law
Rock and Roller cola wars, I can’t take it anymore

We didn’t start the fire
It was always burning
Since the world’s been turning
We didn’t start the fire
No we didn’t light it
But we tried to fight it

Lekker naweek!

Da Mario

Categories: Sommer praat...

9 responses so far ↓

  • Rounelle // February 2, 2007 at 8:15 am

    Ek hoor wat jy sê DM. Dink my eie brieke het iewers langs die pad uitgeval, maar dit verhoog weer die adrenalin rush ne?! Welcome in the land of the sleep deprived! he he …

    Baie geluk met Donovan se bday. Hoop die mensie gaan ‘n awesome party hê, maar ek wil sê (amper belangriker nog) dat ek hoop Jacques eers volkome gesond word. Sterkte vir ma en pa …

    Hoop julle het andersins ‘n vreedsame, dog genotvolle naweek!

    The Insomnia Queen :D

  • BB // February 2, 2007 at 8:34 am

    Aaaah! Joel is een van dié mees underestimated en (mis/dis/un)acknowledged songwriters ooit! Daardie opskrif van jou is so nie net op toepassing van jou en jou lewe maar ook van hom… hy is so ‘n genius - ek glo as iemand hom nie gebriek het nie het hy wragtig (met gemak!) nog 10 verses bygeskryf.
    Geluk met julle ‘ou grote’ se B’day! Ek weet Christa werk haar oorhoeks - en julle ly almal so ‘n bietjie daaronder. Dis ‘n groot opoffering - nie net vir haar nie, maar vir jou ook. En ek kan net vir jou baie baie dankie sê dat jy dit verduur. (Ek het ook tyd om voor op te maak by die huis - Helgard het homself oor en oor bewys in hierdie tyd - hy sorg vir rus en kalmte terwyl Orkaan BB haar uitwoed ;o) Ons is amper oor die meid se rug… (julle boere het darem snaakse uitdrukkings hahaha).
    Sterkte met baba! Ek hoop Jordan is ok?
    Ek hoop om julle gou vanmiddag te sien - Julle sal die eerstes wees om te hoor! (dalk ‘n skraal troos …maar nietemin). (Ag ok, ek sal jou caddy wees virre dag om op te maak ;o)
    BBx

  • BB // February 2, 2007 at 8:38 am

    Terloops… wat is die huur van ‘n golfcart per dag??

  • Johan Swarts // February 5, 2007 at 12:11 am

    Eintlik is dit maklik om met so baie woorde te rym. Dis wanneer jy min woorde het dat jy begin sukkel ;)

  • Da Mario // February 5, 2007 at 8:04 am

    Is dit hoekom jou comment nie rym nie Johan? :)

  • Johan Swarts // February 5, 2007 at 7:26 pm

    Ditsem

  • Pienk Zuit // February 12, 2007 at 2:36 pm

    Daai was ons eerstejaarsgroep se theme song toe ek in die koshuis was. Ook die temaliedjie van die grootste vakansie wat ek en Lammervanger nog gehad het : Vleesbaai 2000.

  • Da Mario // February 12, 2007 at 2:40 pm

    Vleesbaai 2000 klink na iets waar ek wens ek was… :)

  • Pienk Zuit // February 12, 2007 at 4:46 pm

    Jy’t geen idee nie! Harte is gewen, harte is gebreek, bottels is geknak, vure het gebrand.

Leave a Comment