Sy is nie iemand wat jy wil deel nie. Sy is rooiwyn voor ‘n kaggelvuur. Sy is nie die tipe van vissie wat, as jy haar gevang het, jy wil release nie. Jy wil haar hou. Haar experience.
Maar ek is net ek. ‘n Doodgewone dude. Net ‘n ou. Wat vir ‘n girl vertel sy is great. Wat haar vra om met hom vriende te wees….
14 responses so far ↓
René Boshoff // June 7, 2007 at 8:26 am
Da Mario - weet SY dit?
Da Mario // June 7, 2007 at 8:34 am
Hehehe…
Rene, ek hoop van harte so!
Nice nuwe avetar by the way, jy lyk nou NOG ouliker!
lanab // June 7, 2007 at 9:00 am
As sy dit nie weet nie-sê dit vir haar!!!!!!
hoop jy het n cool donderdag…
sonkind // June 7, 2007 at 9:40 am
Niemand is NET doodgewoon nie, ek glo beslis ook nie jy nie. Bly jy wie jy is. As sy die moeite werd is, sal sy ook dink JY is great!
marat // June 7, 2007 at 11:18 am
Vriende gaan ook net so vêr nê? Cope jy?
Da Mario // June 7, 2007 at 11:44 am
Hehehe… ek cope heel goed marat!
Sammy // June 7, 2007 at 12:43 pm
Net vriende?
Aggenee!!!!!!!!!!
Da Mario // June 7, 2007 at 12:48 pm
Sammy, die vissie is nog nie gevang nie.
Jaco & Krista // June 7, 2007 at 1:23 pm
Sterkte Da Mario….
Hou visstok hou!
J.
TheOneThatGotAway // June 7, 2007 at 2:09 pm
FOK!! Dis stunning…
René Boshoff // June 7, 2007 at 2:32 pm
byt vissie, byt!!
Louisa // June 7, 2007 at 9:44 pm
Diep Da Mario, baie diep…
marat // June 8, 2007 at 7:04 am
Caution, broer, caution . . .
Salige Rus // June 14, 2007 at 9:16 pm
O jitte, hier kom ‘n ding!
Leave a Comment