Da Mario se gepraat…

In afwagting.

June 13, 2007 · 8 Comments

Ek wil nie vandag skryf nie.  Ek wil nie praat oor vriendskappe, vrouens, die liefde, diere of optogte vir sake van deug nie.  Ek is nie lus om te dink nie.  Ek is nie lus om te voel nie.  Ek is bang om my karma te steur.

Ek is te bang om asem te haal, want ek wag vir iemand om my iets te vertel.  ‘n Antwoord te gee.  Tick-tock, tick-tock… what’ll it be…

Deur die straights - Hugo

Op Knysna draai ek af na Outeniqua-pas
teen die berg, dit is erg, Graaf-Reinette le nog ver
ek wil huis toe gaan

Die Noem-noem en Kambro van die Klein Karoo
Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou
ek wil huis toe gaan

Deur die Straights en om die draaie na jou
deur die Straights en om die draaie na jou….. 

Bloemfontein, Petrussteyn, die gat by Kimberley
ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie uithou nie
ek wil huis toe gaan

Kuruman, Hotazel, ek dink ek moet jou bel
amper daar, amper klaar, gaan jou nou-nou sien
ek wil huis toe gaan

Deur die Straights en om die draaie na jou
deur die Straights en om die draaie na jou!!

Deur die straights en om die draaie na jou
deur die Straights en om die draaie na jou!!

Op Knysna draai ek af na Outeniqua-pas
teen die berg dit is erg, Graaf-Reinette le nog ver
ek wil huis toe gaan

Die Noem-noem en Kambro van die Klein Karoo
Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou
ek wil huis toe gaan

Deur die Straights en om die draaie na jou
deur die Straights en om die draaie na jou…..

Categories: Sommer praat...

8 responses so far ↓

Leave a Comment