Ja jy lees reg. Daar is weens popular demand nog ‘n Ostendo bloggers meeting hierdie maand. Die Ostendo-girls het daarop aangedring. Omdat die commentating dudes by Ostendo so flippen onweerstaanbaar is, en dis een van die bitter min geleenthede waar hulle ons almal op een hoop kan kry en dan kan perrvvv na hartelus… O ja, ek is een van hulle…. hehehehehe!
En vanaand is daar weer kareoke by O’Hagens in Pretoria-Noord. As jy in die omgewing is, kom join ons! Jy sal nie spyt wees nie!!
