So… almal wonder wie jy is… wie is hierdie girl wat happy is daarmee om op die agtergrond te wees? Pas sy in ‘n wasbak? Is sy ‘n jong blonde katjie, hoe lyk hierdie girl? LOL, van julle is darem nuuskierig jong!! Miskien bring ek haar Sondag saam na die ete… mmmm!!
En daar gaan staan en verloor Australie toe hulle openings T20-wedstryd teen Zimbabwe van alle spanne!! Hehehehe, what an upset! Vannaand gaan daar massiewe veesvieringe wees, maar watch mooi, ek dink die Aussies gaan nog opstaan! En hierdie uitslag is natuurlik net nog ‘n bewys dat werklik enige iets in hierdie vorm van die game kan gebeur… kom ons hoop die luck is vir die res van die toernooi aan ons kant!