Ontliggaamde kledingstukke
passievol verstrooid op my vloer
‘n kronkelende liefdespaadjie
na waar ons
langs flikkerende kerse
en dansende skadu’s
teen die muur
Ineengestrengel en vervlegd is
teen growwe wit katoen
hande strelend oor
die sagte vorm van jou
well explored and known
ons liefde
…word snakkend
een
19 responses so far ↓
Jasper // January 15, 2008 at 4:37 am
Intens DM
baie mooi
TristonJ // January 15, 2008 at 6:20 am
wow, dit is nie net mooi maar hart roerend ook.
mykopop // January 15, 2008 at 6:34 am
Praat van ouderdomsbeperkings! Mooi Da!
Louisa // January 15, 2008 at 6:39 am
Ek sien jy laat nie die pampoentjies ding in jou pad staan nie DM?
René // January 15, 2008 at 8:18 am
Maar my! Kyk nou hoe surprise Da ons vanoggend! Baie mooi mater!!
skoenlapr // January 15, 2008 at 8:31 am
… hygroman se moses!! good grief!! hoe sweet ek so vroegoggend!
11 things // January 15, 2008 at 9:01 am
Ek het hierdie lyf en ek slaap alleen….
die friggin’ heelal behoort te ween!!!
Dellie // January 15, 2008 at 9:09 am
Baie sensueel…
Celéste // January 15, 2008 at 9:34 am
Roer // January 15, 2008 at 10:26 am
Dankie tog julle het nie klere geskeur nie. Ek haat dit as hulle altyd die klere so skeur in Hollywood. Dis so ‘n mors van geld en fashion. Geduld my magtig!
krista // January 15, 2008 at 10:33 am
Ek hoop nie terwyl jy pampoentjies het nie . . . tog seker nie die medisyne wat die dokter voorgeskryf het nie?
Da Mario // January 15, 2008 at 11:02 am
Krista…
Nie terwyl ek pampoentjies het nie nee…
11things…
Nice rympie. Ek gaan hom nog gebruik!
Julle almal…
Ag fanx man!!
TristonJ // January 15, 2008 at 11:12 am
DM ek sal hoop nie terwyl jy siek is! kan net sleg wees vir jou… so word gou gesond
11 things // January 15, 2008 at 11:17 am
Vir wie anders dink jy het ek hom geskryf?? Vir myself???
SHARKS // January 15, 2008 at 12:40 pm
baie mooi
jeven // January 15, 2008 at 1:56 pm
klink of jy beter voel?
of is dit die medisyne wat jou laat yl? lol!
Baie nice geskryf hoor!
boerinballingskap // January 15, 2008 at 3:32 pm
Heléne // January 15, 2008 at 4:18 pm
Sjoe, slat ek nou in alle verskillende swete uit.
My eerste keer hier. Baie mooi, sal weer ‘n draai kom maak.
Sterkte met die pampoene.
Da Mario // January 15, 2008 at 4:26 pm
Jeven…
Thanks, ek voel darem al beter ja! Lol… die meds wat my laat yl?
Helene…
Wel, baie welkom en dankie! Hoop jou hart se punt is iewers naby voor jy die gevoel verloor?
Leave a Comment