Sommige dinge in die lewe is net nie lekker om te doen nie, veral nie as die uitkoms gaan beteken dat iemand gaan seer kry of hartseer wees nie. Ek dink dis een van die aakligste keuses wat mens ooit moet maak, want maak nie saak hoe jy dit probeer uitstel of afstel of vermy nie, soms is voortydige eerlikheid teenoor jouself en die naaste aan jou vir wie jy die meeste omgee doodeenvoudig die enigste uitweg indien jy enige selfrespek wil preserveer. Selfs al is daardie ongewilde hartseer nuus tot jou eie nadeel, want jou vriende se geluk tel mos tog vir iets. Veral as jy werklik omgee. En al is dit nie lekker om hulle seer te maak nie is dit soms die enigste uitweg. Vat die houe wat daarna kom soos ‘n man, moenie die blaam elders probeer plaas nie, wees verantwoordelik en neem dit op jou om eerlik met die belangrikste mense in jou lewe te wees. Dis extremely bad… maar miskien verstaan hulle tog. En miskien vergewe hulle jou selfs eventually selfs al sien hulle nooit jou hartseer raak nie.
Ek het vandag een van die moeilikste besluite (vir my) geneem in ‘n bitter lang tyd, een wat ek probeer vermy het maar een wat al hoe meer onvermydelik geraak het. En ek is hartseer omdat ek nie happy is met wat ek nodig gehad het om te doen nie. Maar ek is veral hartseer omdat ek vir iemand spesiaals pyn veroorsaak het. Maar miskien eerder nou as veel later, or so I keep telling myself…
Hierdie liedjie is nie regtig van toepassing op my situasie nie, maar dis beautiful none the less…
“(It’s Hard) Letting You Go” - Bon Jovi
It ain’t no fun lying down to sleep
And there ain’t no secrets left for me to keep
I wish the stars up in the sky
Would all just call in sick
And the clouds would take the moon out
On some one-way trip
I drove all night down streets that wouldn’t bend
But somehow they drove me back here once again
To the place I lost at love, and the place I lost my soul
I wish I’d just burn down this place that we called home
It would all have been so easy
If you’d only made me cry
And told me how you’re leaving me
To some organ grinder’s lullaby
It’s hard, so hard - it’s tearing out my heart
It’s hard letting you go
Now the sky, it shines a different kind of blue
And the neighbor’s dog don’t bark like he used to
Well - me, these days
I just miss you - it’s the nights that I go insane
Unless you’re coming back for me
That’s one thing I know that won’t change
It’s hard, so hard - it’s tearing out my heart
It’s hard letting you go
Now some tarot card shark said I’ll draw you a heart
And we’ll find you somebody else new
But I’ve made my last trip to those carnival lips
When I bet all that I had on you
It’s hard, it’s hard, it’s hard, so hard
It’s hard letting you go
It’s hard, so hard, it’s tearing out my heart
But it’s hard letting you go
15 responses so far ↓
TristonJ // January 22, 2008 at 9:59 pm
n ware vriend sal die pyn in jou ook raak sien, selfs deur hulle eie pyn… ek sien jou pyn, so deur my eie trane… ek hoop jy vind eendag die een wat jou wonde kan help genees, en daai groot hart van jou sal laat borrel met happyness
((DM))
oopkop // January 23, 2008 at 9:53 am
Eerder nou as later maak vir my sin. Ek moes dit ook al doen. Ons moet weer kuier
11 things // January 23, 2008 at 9:56 am
You’ve got a really good heart afterall, DM?!
Dankie tog!! x
Platkuif // January 23, 2008 at 10:47 am
hi Da Mario!
ka jy my mail asb…ek het jou e-mail verloor…tx.
platkuif@bosparra.com
groete
p
TristonJ // January 23, 2008 at 10:52 am
yip hy het… maar dont spread the word, hy het n repetasie om te uphold
Da Mario // January 23, 2008 at 10:56 am
Lol ja… die een van heartless womeniser.
SHARKS // January 23, 2008 at 11:04 am
BED OF ROSES net so mooi song van BON JOVI
TristonJ // January 23, 2008 at 11:43 am
whahaha… ja daai een
Da Mario // January 23, 2008 at 1:27 pm
Sharks…
Ek like dit veral om daai song te sing saam met ‘n girl. Dit klink gewoonlik heel stunning!
oopkop // January 23, 2008 at 1:59 pm
Dit klink nogals stunning ja
Wanneer sing ons weer Mr. Womaniser? Sterkte daar.
SHARKS // January 23, 2008 at 3:38 pm
Hoop maar jy sing soos BON JOVI daai ouens mag maar !!
TristonJ // January 23, 2008 at 3:58 pm
nee hy sing soos DM… silk over gravel.
René // January 23, 2008 at 4:40 pm
Da - soms moet mens maar net die regte ding doen al maak dit hoe seer - vir JOUSELF! Omdat dit JOU gelukkig maak!
Dis nooit lekker om daardie besluit te neem of om te weet jou besluit maak diep seer nie!! Sterkte met die einas wat gedokter moet word - jy weet TYD is soms ‘n goeie mater en al heel hy nie alle wonde volkome nie - help dit darem om so paar rofies te vorm!!
Moet ek jou nou weer herinner dat jy jou ma se sterkste seun is???
Da Mario // January 23, 2008 at 4:56 pm
Rene…
Lol… nee ek onthou nog goed! Thanks…
TristonJ…
Ja ja ja…
Oopkop…
Ek weet nie. Ons sal maar moet sien jong.
TristonJ // January 23, 2008 at 6:50 pm
ek gaan daai stem mis jong…
Leave a Comment