Verontriefde elektrone dra jou ek’s jammers
met slanke vingers oor rekenaarknoppies
verlos jy betekenisvol my hart se smart
Alpha Omega word verweef tot 2 pi radius
Nou is ek mos vry - nie waar nie?
‘n hoofstuk afgesluit - of hoe?
en ek wonder…
hoekom wil ek dan in sy skoene wees?
47 responses so far ↓
TristonJ // February 7, 2008 at 10:19 pm
DM, een jammer van n opregte hart is al wat nodig is om mens op die pad te sit tot ware vergifnes, en beteken so veel meer as eindelose jammers met geen inhoud.
idiwidi // February 8, 2008 at 7:02 am
SHARKS // February 8, 2008 at 7:52 am
ek wil in niemand anders se skoene wees nie, behalwe my eie!
skoenlapr // February 8, 2008 at 8:32 am
hoe klink dit vir my dat my mater se harki vandag seer is?
Koeksuster // February 8, 2008 at 8:47 am
Dis baie mooi DM. Baie hartseer, maar baie mooi -
Ogies // February 8, 2008 at 8:54 am
‘n Mens kan jouself nie voorstel hoe iets is, voordat jy in daardie persoon se skoene geloop het nie …
skoenlapr // February 8, 2008 at 9:11 am
dis soos Sharks sê … loop liewer in jou eie skoene …
sies! en met voetsiektes in die rondte (LOL) …
René // February 8, 2008 at 9:46 am
Just let it go mater!!!
Da Mario // February 8, 2008 at 9:57 am
Rene…
‘n Reply in Haiku:
Ruiter noodlottig gewond
teuels slap in hand
ruiterlose perd gallop
platterfuss // February 8, 2008 at 10:09 am
Eish….
René // February 8, 2008 at 10:34 am
Da Mario, ek weet jy sal my die geleentheid gun om ‘n ware vriendin te wees - so jy sal presies verstaan in watter gesindheid ek dit sê…
JY IS ‘N REGTE DRAMA QUEEN!!
Hehe!
Da Mario // February 8, 2008 at 10:45 am
‘n Drama Queen?!

Dit klink half gay. Kan ek ‘n “Drama King” wees?
TristonJ // February 8, 2008 at 11:32 am
maar ek dink ons kan hom eerder die drama king kroon!
mykopop // February 8, 2008 at 11:32 am
Hello Lord MacBeth!
Ek hou nogal van kuberverweefde liefdes/verhoudigs-gediggies! Mooi.
TristonJ // February 8, 2008 at 11:48 am
Mmmmm ons almal hou daarvan! dit bly mooi… dramaties mooi…
Die Gestorwe Soldaat // February 8, 2008 at 11:57 am
Da Mario, screw almal se gespot. Ek dink dis flippen mooi, flippen diep en flippen opreg. En dit drup van die seer soos ‘n oopgebarste sweer. Well done!
Da Mario // February 8, 2008 at 12:13 pm
/me knik kop in Soldaat se rigting…
Thanks man…
TristonJ // February 8, 2008 at 12:39 pm
DM jy weet mos ons grap net met jou… en jy weet dat ek dink dis pragtig en uit die hart geskryf!
Soldaatman…
skoenlapr // February 8, 2008 at 12:56 pm
double eeeekkk vir “oopgebarste sweer”
/me kots in papiersakkie
Da Mario // February 8, 2008 at 1:00 pm
Lapr, is jy dan nou bulemies?
TristonJ // February 8, 2008 at 1:00 pm
Skoenlapr daai sakkie moet al deur gekots wees
skoenlapr // February 8, 2008 at 1:02 pm
ROFLMFAO!!!
ja ek is vreeslik kotserig deesdae … weeti hoekomi
neeeeeeeeee!! … i r sportsmodel …
Da Mario // February 8, 2008 at 1:23 pm
Ma lapr’kie, jy moenie tik ROFLMFAO nie, jy moet tik ROFLMSAO….
skoenlapr // February 8, 2008 at 1:35 pm
tsk … jy’s somr laf don juan damario!
Da Mario // February 8, 2008 at 1:42 pm
Hehehehe… smoove i r…
TristonJ // February 8, 2008 at 1:43 pm
ja kom skonlapr… lag daai sexy ass af…
skoenlapr // February 8, 2008 at 1:45 pm
silk over gravel …
ek gooi jou sommer meti gravel … ve’staan djy!
skoenlapr // February 8, 2008 at 1:47 pm
Da, ek sien jy’t ‘n sidekick gekry …
Da Mario // February 8, 2008 at 1:54 pm
‘n Sidekick?? Battyboy het g’n ‘n sidekick nie!! Wat rook jy vrou?? Waarvan praat jy?
TristonJ // February 8, 2008 at 1:54 pm
whahaha! wel die silk sal seker nie veel skade kan doen nie… come to think of it ek kan dink aan n paar dinge…
Da Mario // February 8, 2008 at 1:57 pm
#26
TristonJ…
Moenie nog daaroor praat nie, netnou kan ek die hele dag verder nie konsentreer nie!
En wat wil jy meti silk maak huh??
skoenlapr // February 8, 2008 at 1:57 pm
LOL!
lekker naweek hou!
skoenlapr // February 8, 2008 at 1:58 pm
btw … ek rook nie
Da Mario // February 8, 2008 at 2:15 pm
Lekker naweek vir jou ook Lapr’kie!
rosalindfranklin // February 8, 2008 at 3:16 pm
Mooi gedig
Justjane // February 8, 2008 at 4:53 pm
Met hierdie gedig kan jy ook maar kom eet DM!
Da Mario // February 8, 2008 at 6:16 pm
Lol… thanks Justjane!
Die Gestorwe Soldaat // February 8, 2008 at 6:54 pm
Hehe! Wonder wat’s op daai spyskaart… Ek pak byvoorbaat my knipmes in!
TristonJ // February 8, 2008 at 7:28 pm
Dm @ 31 … gebruik jou verbeelding man! daar is soveel wat mens kan maak met n lekker lang stik silk
TristonJ // February 8, 2008 at 7:29 pm
mmmmm ek het n stuk… sal ek jou wys?
Die Gestorwe Soldaat // February 8, 2008 at 7:45 pm
/me wag in spanning op Da se antwoord vir TJ…
sonkind // February 8, 2008 at 7:45 pm
Hierdie blog is altyd BAIE ‘entertaining’! Dankie DM en al die kommentators!
Da Mario // February 8, 2008 at 8:45 pm
TristonJ…
Hoe ken jy my? Jy weet mos ek’s nie bang nie!! Come
discipline… I mean… educate me…Sonkind…
Ja jong, ons is maar ‘n stukkende spul hier.
TristonJ // February 8, 2008 at 9:12 pm
Nou DM klim in jou wit warm kar en kom haal my… dis moeilik om jou te educate as ek jou nie onder oe het nie!
TristonJ // February 8, 2008 at 9:14 pm
Soldaatman… nou wat anders het jy gedink sal sy antwoord wees…
Die Gestorwe Soldaat // February 8, 2008 at 11:02 pm
Ander mense se boeke is vir my duister, TJ. Duister, sê ek vir jou…
TristonJ // February 9, 2008 at 6:57 am
nou ja dan moet ons seker vir jou n liggie maak…
Leave a Comment