Da Mario se gepraat…

Somme ma so sterri’kie…

February 15, 2008 · 13 Comments

Ons praat soms…
nettie soos ek altyd wil hê nie
ma jou liefdevolle hart my babes
issie myne nie, lankie mee nie
al is’it dalk hoe’it moes wees
…ek mis jou altyd…

Ek dink soms…
aan ons stroll wa jy jou kar ve’loor
aan genuine soentjies in grotte
aan botter-pikkende spreeus
somme aan jou en rocket en reën
…an jou en kame’ 13…

Sie’ jou wee my ding.

Categories: Poetry

13 responses so far ↓

Leave a Comment