Vanaand … net jy my mooi gesiggie
jou sagste-sweet smile loer onskuldig
met wimpers, Liefde en lippe-mond…
So engeltjie - Dis net ek en jy
Ek staan en chat met kerse en jou
droom van soekende vingers oor my
Hier. Daar. Binne. Buite. Orals.
koeitjies ontdek - kalfies soos ek jou
Ek gesels sommer dom onverskillig
maar jou smile, gorgeous, gee jou weg
Hier in my arms, net miskien vanaand,
ek en jy – weer net ek en jy…
14 responses so far ↓
netjane // February 16, 2008 at 11:09 pm
I like.
TristonJ // February 17, 2008 at 8:28 am
pragtig DM…
Just-Tine // February 17, 2008 at 9:11 am
Netjies saamgevat in ‘n neutedop, presies so
JayCee // February 17, 2008 at 1:54 pm
Beautifull.
Jy al daaraan gedink om kitaar te leer speel en die stunning skryftalent verdere vlerke te gee ?
Da Mario // February 17, 2008 at 2:23 pm
Nope… nie ‘n musikale been in my laggaam nie…
JayCee // February 17, 2008 at 2:26 pm
Neewat so maklik kom jy nie hieruit nie pel - ekt jou al hoor De-Larey sing - okei ja ons was almal in die ‘moment’ maar hehe - probeer dit !
TristonJ // February 17, 2008 at 4:45 pm
come on DM… Silk over Gravel!
Da Mario // February 17, 2008 at 5:14 pm
Sing is glad nie ‘n probleem nie en skryf seker ook nie as jy iets het om te sê nie, maar ek kan nogsteeds geen musiekinstrument speel nie. Nie eers naastenby nie. Dit sal ek met ‘n geruste hart vir ander mense los!
TristonJ // February 17, 2008 at 6:08 pm
ok kry dan vir jou n band!
daar is altyd maniere!
netjane // February 17, 2008 at 7:50 pm
Girls hou van bands DM.
Da Mario // February 17, 2008 at 8:18 pm
netjane…
Ek het nie ‘n band nodig nie!
netjane // February 17, 2008 at 8:33 pm
En dan’s jy nog so beskeie ook. Mooi kwaliteit in ‘n man.
Da Mario // February 17, 2008 at 8:53 pm
Lol… I wish it was that easy…
Wonder maar net oor die Wordpress accelades « kruidjie-ROER-my-nie // February 18, 2008 at 7:32 am
[...] En die wêreld verander… [...]
Leave a Comment