Da Mario se gepraat…

Die “Wat gebruik jy?-tag”.

March 10, 2008 · 15 Comments

untitled91.jpg 

Right, ek gebruik Windows XP vanaf ‘n DELL LATITUDE laptop en hierdie is wat ek sien as ek op my “Start button” click.  Ter verduideliking…. Internet Explorer en E-mail is obvious. Photo-editor gebruik ek sommer om screenprints (soos hierbo) mee te edit en foto’s te copy en paste. Excel en Word is die twee programme wat ek die meeste van die tyd by die werk gebruik en die MTN fastlink 3G HSDPA-modem logo is die ding waarop ek nou is. Laastens, BAS is die finansieële program wat ek baie gebruik om ons uitgawes en begrotings mee te kontroleer.

That being said, ek tag nou vir TristonJ, Die Gestorwe Soldaat, Gert Gariep en Jasper om vir ons te vertel waarmee hulle daagliks werk en hoe hulle Start Menu lyk.
Wat ek verwag jy moet doen, is om op jou Start Menu te click, ‘n screenprint te maak (druk Ctrl+Alt+Prnt Scrn) en dit in ‘n post te gooi met ‘n vinnige verduideliking van wat die hel daar aangaan en waarmee jy werk.  Easy nê? En as jy iemand wil blameer, gaan gooi Johan Swarts met klippe…. hehehehe!

Categories: Sommer praat...

15 responses so far ↓

Leave a Comment