“As jy gee, moenie onthou nie.
As jy ontvang, moenie vergeet nie.”
Kategorië Sommer praat...
netjane // Maart 20, 2008 at 5:57 nm
My pa sê altyd vir my “as jy nog kan opnoem wat jy gedoen het, het jy nog niks gedoen nie”. Dis seker dieselfde met gee ook…
Da Mario // Maart 20, 2008 at 6:19 nm
Dis nou ‘n baie mooi punt Jane…
netjane // Maart 20, 2008 at 6:38 nm
Ek maak altyd net baie mooi punte DM
Pikkelik // Maart 20, 2008 at 7:48 nm
Dis seker omdat jy so mooi is Jane.:-) Die spreekwoord sê nie verniet wat die linkerhand doen moet die regterhand nie weet nie. Geseënde Paasfees vir julle.
sonkind // Maart 20, 2008 at 9:03 nm
Kort en kragtige woorde DM. Werp jou brood op die water!
TristonJ // Maart 20, 2008 at 11:50 nm
Pragtig en waar…
mykopop // Maart 21, 2008 at 11:16 vm
Dankie, ek sal probeer om die woorde te onthou!
Nico // Maart 21, 2008 at 8:16 nm
True, true. Wonder wie dit gesê het?
GG - Die tweede uitgawe. Gratis! Verniet! « Gert Gariep // Maart 28, 2008 at 3:30 nm
[...] Mooi woorde: [...]
yo mama // April 3, 2008 at 1:20 vm
wtf is this language?
estelle // Maart 4, 2009 at 1:58 nm
Om te gee, is om lief te he Om te ontvang, is om te waardeer
Naam
E-pos
Webblad
Notify me of follow-up comments via email.
11 responses so far ↓
netjane // Maart 20, 2008 at 5:57 nm
My pa sê altyd vir my “as jy nog kan opnoem wat jy gedoen het, het jy nog niks gedoen nie”. Dis seker dieselfde met gee ook…
Da Mario // Maart 20, 2008 at 6:19 nm
Dis nou ‘n baie mooi punt Jane…
netjane // Maart 20, 2008 at 6:38 nm
Ek maak altyd net baie mooi punte DM
Pikkelik // Maart 20, 2008 at 7:48 nm
Dis seker omdat jy so mooi is Jane.:-) Die spreekwoord sê nie verniet wat die linkerhand doen moet die regterhand nie weet nie. Geseënde Paasfees vir julle.
sonkind // Maart 20, 2008 at 9:03 nm
Kort en kragtige woorde DM. Werp jou brood op die water!
TristonJ // Maart 20, 2008 at 11:50 nm
Pragtig en waar…
mykopop // Maart 21, 2008 at 11:16 vm
Dankie, ek sal probeer om die woorde te onthou!
Nico // Maart 21, 2008 at 8:16 nm
True, true. Wonder wie dit gesê het?
GG - Die tweede uitgawe. Gratis! Verniet! « Gert Gariep // Maart 28, 2008 at 3:30 nm
[...] Mooi woorde: [...]
yo mama // April 3, 2008 at 1:20 vm
wtf is this language?
estelle // Maart 4, 2009 at 1:58 nm
Om te gee, is om lief te he
Om te ontvang, is om te waardeer