Da Mario se gepraat…

Koning Daedalus…

April 10, 2008 · 13 Comments

Ek sien gister hierdie juweeltjie op Ostendo

…en ek dog ek giggel myself morsdood.  En Die Gestorwe Soldaat dog die waitress by die Take-away plek is so dom soos grond…. Whahahahaha!!

Anyways, ek is vandag (Donderdag nogals!) heeldag besig om vir Management by ‘n baie grand Lodge te probeer verduidelik op watter wyses hulle dit alles reggekry het om hulle begroting laasjaar op te donner en hulle mooi te vra om dit nie hierdie jaar te herhaal nie, so ASSEBLIEF, dink aan my… ek gaan Job se geduld nodig hê om niemand aan te rand nie!

Categories: Sommer praat...