Wow… vlieg die tyd nie net nie? Dis Vrydag en ek het nie vanaand ‘n date nie. ‘n Sameloop van verskeie unfortunate omstandighede het gemaak dat dit so uitgedraai het, die uitnodiging was daar en elke ding, maar ek dink ‘n ou moet soms verby jou onmiddellike behoeftes en begeertes kyk en in ag neem wat belangrik is op die lang termyn. So dis uit eie keuse, maar dit maak dit nie soveel makliker nie…
Anyways, ek hou nogal van hierdie song, Glycerine - Bush.
EN hier is die woorde ook:
Must be your skin that I’m sinkin in
Must be for real cause now I can feel
and I didn’t mind
it’s not my kind
not my time to wonder why
everything’s gone white
and everything’s grey
now your here now you away
I don’t want this
remember that
I’ll never forget where your at
don’t let the days go by
glycerine
I’m never alone
I’m alone all the time
are you at one
or do you lie
we live in a wheel
where everyone steals
but when we rise it’s like strawberry fields
If I treated you bad
you bruise my face
couldn’t love you more
you got a beautiful taste
don’t let the days go by
could have been easier on you
I coudn’t change though I wanted to
could have been easier by three
our old friend fear and you and me
glycerine (repeat)
don’t let the days go by
glycerine
I needed you more
when we wanted us less
I could not kiss just regress
it might just be
clear simple and plain
that’s just fine
that’s just one of my names
don’t let the days go by
could’ve been easier on you
glycerine
14 responses so far ↓
TristonJ // April 11, 2008 at 7:51 am
Ek kan nie glo, ons staan weer op n vrydag nie!! hoop gister het goed gegaan vir jou? En geniet die naweek al is dit nou een wat nie met n hot date afgeskop gaan word nie
btw dit is n stunning song! (sien jy het toe nou uitgevind hoe om videos op te sit… sal my eendag moet leer)
kaalvoetinireen // April 11, 2008 at 7:55 am
Hierdie Vrydag kon nie vinnig genoeg aangebreek het nie…DVDV!
Baie nice song van Bush…geniet die naweek!
Jaco // April 11, 2008 at 8:16 am
Dankie tog, en nie ‘n dag te vroeg nie.
Da Mario // April 11, 2008 at 8:31 am
TJ…
Ek maak so!
En ja julle, gelukkig is dit darem alweer naweek, maar die tyd vlieg nogals deesdae…
Meermin // April 11, 2008 at 9:00 am
Ai ai so jy gaan ‘n droeeeeeeè naweek hè, dan moet jy maar kom kuier, dan tan ons ‘n vleisie, jy het my nommer bel my! Ja nee my dogter’tjie is pragtig en sy het nie haar looks by my gekry nie, ek is so in sexies gebou, van sexy 1 tot 10 000 000 seker maar haar looks van haar pa gekry!! As jy wil kom braai, bring Trison saam, EN MOENIE DIE ASBAKKIES VERGEET NIE, want eish ek besit nie ene nie!! Mooi song ja! Maar AMAZED bly maar MY song en klaar!!
platterfuss // April 11, 2008 at 11:45 am
Dankiefrokkentog!!!!!!!!
DM…. ek wag in spanning!
meermin // April 11, 2008 at 12:58 pm
Jy is getag, jammer jy so ietsie om jou mee besig te hou die naweek!!
platterfuss // April 11, 2008 at 6:54 pm
dm, mail my seblief directions vir woensdag? Meermin is bang sy eindig my op in Polokwane! Hehe!
Wipneus! // April 13, 2008 at 9:01 am
Dm ek rooflees altyd hier hê hê, maar voel tog om vandag ietsie neer te sit. My lewe vlieg deesdae ook verby met die spoed van wit lig, môre is Maandag en as ek weer wakker word is dit Vrydag, en dit voel of ek niks gedoen het nie. Nou fluister hulle vir my: hoe ouer jy word hoe vinniger stap die tyd! huh? ( Ek hou van die song)
altandrea // April 13, 2008 at 4:10 pm
hi dm, ek weet hoekom jou date nie gerealiseer het nie…………….. dis omdat jy so ligsinnig was om te sê dat jy miskien nou minder gaan skryf en meer tyd in ‘n skone dame se geselskap gaan deurbring!
uh uh, werk nie so!
hoop dit was darem ‘n lekker naweek?
antie koekie
TristonJ // April 13, 2008 at 8:49 pm
lol… ek wonder antie koekie… dis so stil hier die naweek, dit moes lekker gewees het!
meermin // April 14, 2008 at 8:20 am
Platterfuss as ek vir jou die pad moet try verduidelik gaan jy in Kairo uitkom never mind Polokwane!! Ek is genuine nie goed met pad verduidelik nie, het jy nie ‘n wat noem mens nou weer daai ding navigater man dit is wat mens dit noem nie, tik net die adres in en sie daar jy sal die plek kry!! DM hier moet jy my uithelp, ek sal die arme vrou in Kairo laat uitkom!!
Da Mario // April 14, 2008 at 8:48 am
Ek sal dalk nie Woensdag gaan sing nie, hou julle op hoogte…
René // April 14, 2008 at 12:39 pm
Isit nie al Maandag nie?
Leave a Comment