… ’n selfverduidelikende, interessante foto van die jong Gestorwe Soldaat…
Guess it explains everything?
… ’n selfverduidelikende, interessante foto van die jong Gestorwe Soldaat…
Guess it explains everything?
Categories: Sommer praat...
Updated May 17, 11:46
(1) Da Mario............................973
(2) TristonJ.............................565
(3) René.................................433
(4) Skoenlapr..........................224
(5) BB....................................145
(6) Celéste..............................140
(7) Johan Swarts.....................125
(8) DieGestorweSoldaat.............118
(9) Netjane.............................112
(10) Rounelle............................97
(11) Louisa...............................94
(12) Oopkop.............................94
(13) Koeksuster.........................93
(14) Ogies................................92
(15) Platterfuss.........................89
(16) Dellie.................................73
(17) Roer..................................65
(18) Jasper...............................64
(19) Meermin............................64
(20) Platkuif..............................50
| Emil on …no words… | |
| Emil on …no words… | |
| Blixer on …no words… | |
| demoerin on …no words… | |
| meermin on …no words… | |
| Uil on …no words… | |
| happytheclam on Afskeep possie. (…s… | |
| René on …no words… | |
| meermin on …no words… | |
| netjane on …no words… |
Blog at WordPress.com. Theme: Cutline by Chris Pearson.

20 responses so far ↓
Die Gestorwe Soldaat // April 14, 2008 at 9:34 pm
Arrested development…
Da Mario // April 14, 2008 at 9:35 pm
Hehehehe!!
platterfuss // April 14, 2008 at 10:10 pm
Erens in ‘n Freudian fase vasgehaak??? OMF!!!
TristonJ // April 14, 2008 at 10:11 pm
ek dink ek gaan met daai ongenaamde vriendin van jou heel hatig saam stem! Julle twee gaan nooit groot word nie!

Die Gestorwe Soldaat // April 14, 2008 at 10:36 pm
Nee wat, TristonJ! Wie wil groot word as jy soveel fun kan hê?! Life’s a bitch - seduce her!
TristonJ // April 14, 2008 at 10:50 pm
lol… net jy soldaatman!
altandrea // April 15, 2008 at 12:19 am
Is dit nou ‘n Boobie Post?
vra maar net????
BB // April 15, 2008 at 7:21 am
Dit explain die bril…
Da Mario // April 15, 2008 at 7:46 am
Antie Koekie…
Nee, hierdie is nie werklik ‘n boobie-post nie, hierdie is meer een…
http://dmario.wordpress.com/2008/01/31/ek-verjaar/
René // April 15, 2008 at 7:58 am
Mmmm…daai tyd nog lang nie “gestorwe” nie! Lol!!
Da Mario // April 15, 2008 at 8:12 am
Rene’kie…
Toemaar… ek dink as dit by boobies kom is hy nou ook nog lank nie heeltemal so “gestorwe” nie. Boobies het ‘n vreemde wyse om jou te laat “verrys”…
HappyTheClam // April 15, 2008 at 8:31 am
Hey, ek het my boobies gekry. DM, maak jy my bodyparts bymekaar: jy weet waar my dye is en nou het jy ‘n foto van my boobies. . .
DGS al braaf genoeg om my in die hoekie te kry
Die Gestorwe Soldaat // April 15, 2008 at 9:03 am
Net as daai regtig jou boobies is, HappyTheClam…
platkuif // April 15, 2008 at 12:03 pm
DM…praat met my
happytheclam // April 15, 2008 at 12:36 pm
DGS skuif maar nader en kom voel. . .
meermin // April 15, 2008 at 12:40 pm
Hie hie - jy weet wat alle seuntjies en mans is maar dieselfde!! Ons praat vanoggend so oppad werk toe oor fietsryers met hulle baie stywe broekies, van die ouens het mooi boudjies maar o weè wat sal gebeur as hulle ‘n sexy half kaal girl moet sien?? Sal lyk of hulle daai broekie dan by knop shop gekoop het!!
Da Mario // April 15, 2008 at 12:46 pm
Platkuif…
Dis reg!
Dellie // April 15, 2008 at 7:02 pm
Uhm, ek kan dit nogal glo! Julle is flippen snaaks!
Like jou nuwe avatar, DM, dis nogal seductive…
knersis // April 15, 2008 at 8:28 pm
Knersis smile maar net.
Da Mario // April 15, 2008 at 8:42 pm
Dellie…
Baie dankie, veral komende van die vrou met die MEES seductive avatar op die net…
Leave a Comment