Da Mario se gepraat…

…en dit was…

April 17, 2008 · 11 Comments

Gisteraand het ek toe bietjie gaan sing, en ons het lekker gekuier.  Dankie vir almal wat die moeite gedoen het om ons te kom join.  En ons het lekker gesels oor sommige goeters.  Dis altyd lekker om iemand anders se opinie oor goed te hoor.  Anyways, as jy nie daar was nie dan het jy uitgeloose op baie pret, miskien next time?

Hoop julle geniet die dag!

 

Categories: Sommer praat...