Updated June 09, 08:11
(1) Da Mario............................998
(2) TristonJ.............................589
(3) René.................................449
(4) Skoenlapr..........................224
(5) BB....................................151
(6) Celéste..............................140
(7) Johan Swarts.....................126
(8) Netjane.............................124
(9) Die Gestorwe Soldaat...........120
(10) Koeksuster.........................98
(11) Rounelle............................97
(12) Louisa...............................96
(13) Oopkop.............................96
(14) Ogies................................92
(15) Platterfuss.........................91
(16) Meermin............................79
(17) Dellie................................77
(18) Roer.................................66
(19) Jasper...............................65
(20) Platkuif.............................52
Blog at WordPress.com. Theme: Cutline by Chris Pearson.

16 responses so far ↓
TristonJ // April 19, 2008 at 2:23 pm
Soldaat man very nice job…
BB // April 20, 2008 at 7:04 pm
Wie’s die tjoklitmannetjie regs onder met die halfmas-ogies???
Maar ek dink dit sal great wees om van julle Allermooistes te meet! x
Emil // April 20, 2008 at 9:14 pm
Sjoe, wens ek kon daar wees. Sal ‘n plan maak in die toekoms om op te vlieg van die Kaap.
meermin // April 21, 2008 at 8:27 am
Tyd vyf uur vir sewe uur huh? Ek sal daar wees!!
Celéste // April 21, 2008 at 8:41 am
Drink julle eers van vyf uur tot sewe uur om genoeg moed te kry vir die singery?
Happy birthday to Jacques!!! Hoop die dag is wonderlik.
TristonJ // April 21, 2008 at 9:23 am
Celéste ek gaan baie meer as 2 ure se solid suip nodig he om genoeg moed by mekaar te kry… luister eerder na jou boet sing!
DM baie geluk met jou seun se B-day!! jy sal mens ook niks sê nie!!
Die Gestorwe Soldaat // April 21, 2008 at 9:31 am
Ek’s die tjoklitmannetjie, BB… Die son was hierdie somer uitermatig ongenaakbaar hier in die Kalahari!
BB // April 21, 2008 at 9:56 am
DGS?? Kalahari?? So, ek neem aan jy gaanie die meeting bywoon nie??
happytheclam // April 21, 2008 at 9:58 am
Aggenee DGS, en hier dog ek nou ons gaan uiteindelik by die hoekie en die kas bier uit kom
Da Mario // April 21, 2008 at 10:49 am
DGS…
Kyk nou hoe sad maak jy al die girlies met die dat jy nie in Pretoria bly nie….
netjane // April 21, 2008 at 12:29 pm
Hier mis ek ook weer uit!!
René // April 21, 2008 at 2:01 pm
Ja OK, genoeg van die uitnooiery!! Geeezzz
Soldier - goeie stukkie werk - tipies rooikop om so baie cleavage te wys!!
Die Gestorwe Soldaat // April 21, 2008 at 2:17 pm
Hmmm… Ja-nee Happy, ek sal maar by ‘n ander geleentheid kom kyk hoe lyk jou boobies.
Maar net as jy belowe om nie weer die hel se vrees in my in te dryf nie!
Sorry BB - next time! Da Mario moet nou net vir ons ‘n ordentlike blog-bash reël. Een met baie dae en baie dop!
TristonJ // April 21, 2008 at 2:56 pm
Soldaat man! baie dop! baie dae! kan net gevaarlik wees… count me in
happytheclam // April 21, 2008 at 3:39 pm
DGS ek moet jou bangmaak, anders sou jy my nooit genotice het nie
Jy sal maar jou bril moet afhaal en voel, want hy gaan so opwasem jy sal nie kan sien hoe die boobies lyk nie.
Da Mario // April 21, 2008 at 10:01 pm
Happy….

Leave a Comment