Da Mario se gepraat…

Threesomes…

May 6, 2008 · 60 Comments

Hier is nou vir my so effe van ‘n truksvy van ‘n onderwerp, maar na so paar skuins opmerkings daaroor en so bietjie in promptu navorsing, sal ek tog maar ietsie daaroor skryf in die openbaar.

Iemand het eendag gesê dat as jy die woord “threesome” noem en jou girlfriend of vrou moer jou nie onmiddellik met ‘n swaarboompot oor die kop nie, dan moet jy weet dat sy ontvanklik is vir die voorstel. Nou binne verhoudings het ek nogal ernstige bedenkinge oor hierdie storie, maar kom ek ignoreer vir ‘n oomblik my persoonlike gevoelens.

Wat sal girls verkies? Uit my manlike oogpunt, sal ‘n threesome slegs aanvaarbaar wees indien dit ek met twee girls is. Wat de hel wil ek nou maak met een girl as daar nog ‘n ander ou ook is?? My limited navorsing het egter daarop gedui dat indien ‘n girl wel vir so iets sou gaan sy eerder sou wou gehad het dat daar twee mans is wat haar spoil, i.p.v. net ene. Meeste girls is nie juis lus om die ou te deel met ‘n ander girl in die omgewing nie…
Wat my bring by ‘n ander punt. As twee Lessies mekaar begin soen, of selfs twee girls wat bi is, dan sal ouens vinnig nader staan. Dis nogal ‘n turn-on… (hey, Lessies is hot), maar wat as twee dudes mekaar soen?? Ek sal gril tot in my tone, sal girls ook?? So hoekom vind mans dit nogal stunning as twee girls hot raak oor mekaar, maar girls nie as twee mans mekaar gryp nie? Wat is fout met ons om te dink twee girls, wat inherent dan van mekaar hou, nogal hotstuff is - want die feit dat sy ‘n ander girl soen beteken juis dat sy nie vir jou gaan val nie? Ja mans is lekker dom ek weet, maar buiten dit? Het iemand ‘n verklaring?

Maar terug na die eintlike onderwerp. Ek hoef sekerlik nie vir die dudes wat hier lees te vra nie, maar verkies jy ‘n threesome saam met twee girls, of een girl saam met jou beste pal? En vir die girls, verkies jy jou beste vriendin saam met jou en net een dude of eerder twee ouens saam met jou alleen?
En o ja, soos ekke moet jy dalk ook maar jou werklike gevoelens oor hierdie onderwerp ignoreer. Ek weet bitter min mense sal gaan vir so iets (ek dink die meeste van ons gryp na daai swaarboompot), maar indien jy nou moet kies, waarvoor sal jy eerder gaan?
Nou ja toe, geniet julle threesome-lose Woensdag… :lol:

…..of as jy ‘n girl is en hom het, hoekom het jy my nie flippen genooi nie….

Categories: Sommer praat...

60 responses so far ↓

  • platterfuss // May 6, 2008 at 7:56 pm

    Nee fok tog! Imagine net… Ek, jy en DGS, en julle 2 vind my so ‘gross’ dat julle mekaar bespring?

    Eish! Werk my sic mind en delete knoppie nou oortyd! Hehe!

  • Da Mario // May 6, 2008 at 8:11 pm

    Whahaha… ek dink sy baard gaan ‘n moerse turn-off vir my wees!! :lol: *gril*
    /me kots ‘n boog…

  • sonkind // May 6, 2008 at 8:20 pm

    DM, jy speel op die treinspoor ;-)

    Ek sal BAIE graag hierdie kommentaar wil sien :twisted:

  • TristonJ // May 6, 2008 at 9:00 pm

    Sonkind trek n stoel nader… ek sit nou net terug en wag vir die sport! :lol:

  • Da Mario // May 6, 2008 at 9:36 pm

    Julle chicks kan nie net wag vir die comments nie, julle moet ‘n bydrae lewer!!! :D
    Hoe’s julle harte dan nou…. :mrgreen:

  • Rustig // May 6, 2008 at 10:20 pm

    Skryf jy nie onder skuilnaam vir die Loslyf nie?

  • sonkind // May 6, 2008 at 10:20 pm

    Wel…. ons het jou nog nie met die swaarboompot geslaan nie, of hoe?

  • Jasper // May 6, 2008 at 10:32 pm

    Stout meisies is lekker….
    en lekker af somtyds :twisted:

    Ek wonder soms of Moses 2 eva’s in mind gehad het toe hy die tien gebooie uitgele het :?

    Elk geval DM, hou maar verby die seep as skoonlief jou oorreed vir ‘n 3some van haar keuse :lol:

  • TristonJ // May 6, 2008 at 10:42 pm

    DM ek dink die idee van 2 mans wat mekaar gryp :shock:
    sal waarlik nie n clue he hoe mans kan dink twee girls wat mekaar gryp kan hot wees!

  • Die Gestorwe Soldaat // May 7, 2008 at 1:18 am

    Hehehe! Ek hoop nogal dat jy sal kots, Da Mario! ;-) En terwyl jy kots, sal ek en Platty “oop loop”… Dan word jou threesome skielik ‘n “lonesome”! :lol:

  • kaalvoetinireen // May 7, 2008 at 5:36 am

    Nee hel, ek weet nie so mooi nie! Twee manne wat mekaar gryp doen absoluut niks vir my nie (behalwe ‘n paar koue rillings) en ek sal graag wil weet wat dit is wat mans so lam maak as 2 girls mekaar gryp… dink ek sal pass op enige iets meer as ‘n 2-some ;-)

  • demoerin // May 7, 2008 at 7:07 am

    hahaha, wens ek kon kaalvoet se vragie antwoord, maar ja, definitief ek en 2 girls. Ek kan nie eers ek, en ‘n ander ou en ‘n girl begin imagine nie. Sies ga! Nogal snaaks dat ek vandag gaan post oor lust. hahahahaha

  • Da Mario // May 7, 2008 at 7:16 am

    Soldaat…
    Ja jong, niks persoonliks nie!! :D

    Triston & Kaalvoet…
    Twee mooi sexy katte wat wild raak met mekaar, natuurlik is dit hot man!! Het julle al opgelet hoe dit ouens se aandag trek? :lol:

    demoerin…
    Toema, ek kan ook nie myself en nog ‘n dude saam met ‘n girl imagine nie. Ek en twee blonde 18 jariges however…. :twisted:
    /me se gedagtes dwaal nou so effe…

  • meermin // May 7, 2008 at 7:16 am

    Nee hel seblief nie! Twee girls - nee en twee rioolbore nog minder! Doen jou ding waar niemand jou kan sien nie!! Nee fok julle daar is nie ‘n manier vir so iets nie! NEEEEEEEEE dankie!!

  • Da Mario // May 7, 2008 at 7:22 am

    Maar Meermin, het jy opgelet gister se comments wat waarsku dat ‘n ou nogal versigtig moet wees om threesomes voor te stel in die hoop dat dit jou girl sal oortuig om jou te los? Want dalk is dit wat sy nog altyd wou voorstel maar te bang was om te doen…
    So toe wonder ek nou maar of daar werklik so baie stoute girls is…. :twisted:

  • Celéste // May 7, 2008 at 7:32 am

    As dit dan nou MOET, sal dit beslis twee ouens wees. As die een se gô uit is, kan die ander ou maar aangaan. Maar dan moet hulle natuurlik lyk soos Armani modelle.
    Beslis nie nog ‘n girl nie - wat de hel moet ek met haar maak?!

  • Da Mario // May 7, 2008 at 8:19 am

    Sussie, ek dink dis dalk beter as ek nie die ene is wat jou hierdie deeltjie verduidelik nie! :eek:
    Kontak gerus vir DGS, miskien kan hy met so bietjie Kalahari insig help…. :lol:

  • platterfuss // May 7, 2008 at 8:26 am

    Hehehe @ DGS…. DankieFokkenTog iemand gaan my wil hê!!!!

  • René // May 7, 2008 at 8:30 am

    Uhhhmmm…ek wil amper maar ‘n “lonesome” trek op myself met hierdie een, maar ter wille van goeie sport-vrou-gees … ek sal nogal gaan vir die twee girls idee, maar beslis nie my beste vriendin nie … verkieslik ‘n girl wat ek nie ken nie en nooit weer hoef te sien nie!!

    Ek dink as mens jou en DGS kombineer sal dit maar eerder ‘n six-some moet wees - EEN girl is mos nooit genoeg vir julle tweetjies nie!!! Whahaha!

    /me koes vir die klippe!! :mrgreen:

  • Da Mario // May 7, 2008 at 8:36 am

    René…
    Hehehehe… jy is so reg!! :lol:

  • netjane // May 7, 2008 at 8:51 am

    Ek’s saammet René - as ek moet kies sal ek maar vir die twee girls idee gaan, want as ek nou reg verstaan moet almal altyd met iemand besig wees in ‘n threesome en ek wil regtig nie twee mans sien nie!

    En René - as Da Mario en DGS ooit so lucky is om in ‘n six (sex in sweeds, haha!)-some betrokke te raak sal daar niks gebeur nie, die twee stoetbulle sal te besig wees om mekaar te probeer impress en hulle stoetbull-ness te bewys dat die girls vergete sal bly!

    /me koes ook vir die klippe!

  • kaalvoetinireen // May 7, 2008 at 8:57 am

    Whahahahaha @NJ en Rene!!! Ek is ook met julle as ek nou MOET KIES…ek sal ook eerder die girl verkies want ek dink ek sal te veel gril vir 2 manne wat met mekaar doenig raak…maar soos Rene se, ‘n girl wat ek nie ken nie en NOOIT weer sal sien nie :lol:

  • Jenny // May 7, 2008 at 9:00 am

    LOL, ja nee Jane, ek gril my dood vir die gedagte aan twee mans! As ek moet kies dan maar eerder nog ‘n girl… AS die man ‘n SERIOUS hunk is!

    Daai DGS/DM combo klink vir my uiters gevaarlik!

  • Parenthesis // May 7, 2008 at 9:57 am

    Just a question: is there an unwritten requirement somewhere that a threesome is out of neccessity made up of a 2 guys +a girl, or 2 girls and a guy? What about a homogenous mix? :) Ek vra net. As to which I’d prefer, none of the above. I prefer a one on one set up. 1 Girl. 1Boy. Lots of snogging ;)

  • René // May 7, 2008 at 10:00 am

    Whahaha, het jy weer in die messelaai geslaap laasnag Janey?? Six-(sex in sweeds)-some!! Ek stem 100% saam met jou oor die stoetbul kombinasie! Kompetisie is ‘n NARE ding! Whahahahaha!! :mrgreen:

  • kaalvoetinireen // May 7, 2008 at 10:22 am

    Ek geniet die kommentaar nou baie so aan die einde van my dag…gelukkig verstaan my kollegas niks - loer heeltyd oor my skouer na die rekenaarskerm! hehehe! Daai stoetbulcombo klink soos iets wat mens op Nampo sal teekom…ek bedoel die kompetisie oor wie die beste bul is (het) whahaha :lol:

  • netjane // May 7, 2008 at 10:56 am

    Noudat jy van Nampo praat KVIR - (ietwat van die topic af, maar nou ja) : ek hoor eendag ‘n storie oor ‘n plattelandse tennisklub waar dinge so werk, tannies trek hulle panties uit, sit op die glaskoffietafel en omies kies hulle pick vir die middag se kapperjolle volgens wat hulle sien (hulle lê natuurlik onder die tafel) - hulle oefen hulle swing… ;)

  • happytheclam // May 7, 2008 at 11:02 am

    Ai tog, DM weer lus vir kak soek vandag?

    As ek MOET kies, eerder twee girls, een wat ek nie ken nie, en verkieslik moet ek die ou ook nie ken nie. Dit laat my nou met die ‘n ander probleem ek doen nie one night stands nie. . . sug, dalk weet ek net nie wat ek mis nie!!

    Moet saam met Parenthesis stem in dat ek dan eerder die ‘al 3 girls’ ding bo als sal verkies.

    En ja, dit is hot as girls mekaar snog en enige iemand wat nie ‘n turn-on kry daaruit nie is waarskynlik lankal reeds dood, moet nog net omval en stink.

  • Meermin // May 7, 2008 at 11:11 am

    platty jy is gelukkig iemand soek jou niemand soek my nie, nie eers Koos nie!!

  • René // May 7, 2008 at 11:26 am

    whahahahahahahahaha @ Netjane! Is dit wat mans EINTLIK by die tennisklub doen?? Whahaha! (*sug*, hoe lekker lag ek dan nou!)

  • Parenthesis // May 7, 2008 at 12:02 pm

    How about a girl and her two sex toys as an alternative? :)

  • kaalvoetinireen // May 7, 2008 at 12:07 pm

    Ooooh hoe lekker lag ek nou Jane!!!! Dis willer as die wildtuin daai! Ek het altyd gewonder oor tennisklubs ;-) hahaha! :lol:

  • kaalvoetinireen // May 7, 2008 at 12:09 pm

    “oefen hul swing” se jy Jane…?! Dis dalk waar die hele idee van swingers vandaan gekom het! ;-)

  • Wipneus! // May 7, 2008 at 12:17 pm

    :lol: willer as die wildtuin hier….

  • René // May 7, 2008 at 12:32 pm

    Smaak my Da het meer uit hierdie onderwerp gekry uit die dames as waarvoor hy ge”bargain” het - hy is skoon stil! hehe :lol:

  • Da Mario // May 7, 2008 at 12:37 pm

    Jinne… moet ek nou juis vandag heeldag vas wees in meetings!!
    Ek like nogal oor daai 1 girl wat alternate tussen haar sextoys idee, as ek kan help natuurlik… :twisted:

    So, al wat nou nog uitgeklaar moet word is wat die presiese omstandighede moet wees vir dit om dan te MOET gebeur soos julle sê? Want oor die algemeen gaan dit nie plaasvind nie, wat is dan daai spesifieke IETS wat jou wel sal laat dink: “Aag… hoekom nie?”

    Of miskien is dit ‘n onderwerp vir môre? :lol:

  • Celéste // May 7, 2008 at 12:59 pm

    Nee wat, dit sal beslis NOOIT gebeur nie. Al hoekom ek sê “moet” is om jou hipotetiese vraag te beantwoord.

    Nee ga! Dan gaan ek eerder seksloos deur die lewe.

  • Parenthesis // May 7, 2008 at 3:17 pm

    The problem with the sex toy idea is that to a guy, a sex toy = a girl, more or less, yes? Again, just asking :)

  • demoerin // May 7, 2008 at 4:13 pm

    haha DM. Ek dink nog steeds bogger die threesome. Ek sal sommer ‘n groepswoeps met die girls van Desperate Housewifes bestel.

  • Die Gestorwe Soldaat // May 7, 2008 at 5:10 pm

    Het ek julle al vertel van die klomp dronk girls in my swembad…? Nog nie?! OK - anderdag…

    Julle moet nie vir my en Da Mario so lig kyk nie, NetJane en René - duidelik weet julle nie veel van stoetbulle af nie! As die boer die voer aflaai, staan en wys twee stoetbulle nie vir mekaar spiere nie. O nee! Hulle têkkel daai voer - dis net spoeg wat spat. Later, wanneer die voer gedaan is en daar’s net krummels oor, ontspan die stoetbulle rustig in die koelte, whiskey in die hoef, en wonder wat die boer die volgende dag vir ete gaan voorsit… en of die voer weer in so klein rukkie opgeëet gaan word… en loer oor die draad om te sien watse voer het in die kommersiële bulletjies se bakke oorgebly…

  • netjane // May 7, 2008 at 5:25 pm

    Jy’t vergeet van die sigaret DGS… After action satisfaction en al daai goete.

  • Da Mario // May 7, 2008 at 5:44 pm

    @ Jane… Whahahaha!!! :lol:

    demoerin…
    Ek kan nogal so sessie met daai Desperate Housewifes chicks imagine… :D
    /me kank vingers…

    Parenthesis…
    sextoy = girl —-> more or less …. YES! ;)

    DGS…
    En soos Stoetbulle, word ons nie soos die gewone kommersiële bulletjies sommer saam met enige koei gesit nie…. :mrgreen:
    Maar ek is nou ERG nuuskierig oor daai dronk girls in jou swembad… jy moet tog deel! :eek:

  • lostong // May 7, 2008 at 6:32 pm

    Ek het darem nou lekker gelag vir meermin se “rioolbore” - dit het ek nog nie gehoor nie :lol:

    Iemand anders vra toe ook nog vandag: “Is die meeste heteroseksuele seks nie in elke geval ‘n threesome nie, die man, sy moerse over inflated ego en die vrou?”

    DM, ‘n lekker een die!

  • Rustig // May 7, 2008 at 8:33 pm

    As kind wat in pastorie groot geword het moet ek my nou ontrek van hierdie pos! ;)

  • Die Gestorwe Soldaat // May 7, 2008 at 9:01 pm

    Partydae wens ek ek het ook maar eerder in ‘n pastorie grootgeword… ;-)

  • Rustig // May 7, 2008 at 9:42 pm

    Hehehe!
    Soldaat dink die meeste onheil het in die pastorie uitgebroei. :)

  • Die Gestorwe Soldaat // May 8, 2008 at 12:43 am

    Exactly my wish, Rustig! Die laaste paar dae hunker ek weer erg na ‘n ernstige “kak-aanjaag”-sessie…

  • Da Mario // May 8, 2008 at 7:19 am

    Soldaat… dan moet jy maar kom kuier… :D

  • TristonJ // May 8, 2008 at 7:57 am

    Soldaatman & DM ek dink nie julle 2 moet ooit by mekaar kom nie! Die Pta girls sal dit nie kan oorleef nie! :shock:
    Maar as julle doen… ek soek n ringside seat!! :twisted:

  • René // May 8, 2008 at 8:46 am

    Pasop vir julle - ek is getroud met ‘n pastorie-piesang!!

    Alles wat hulle van dominee se kinders sê - is waar!!!!! :mrgreen:

  • liezl // May 9, 2008 at 10:25 pm

    Da Mario, ek sal nie vir ‘n miljoen rand saam met jou in die kooi spring nie, never mind a threesome. Jy’s grillerig, man. Jou alewige praatjies oor girls laat mens koud.

  • TristonJ // May 10, 2008 at 1:04 am

    Liezl… hy gesels mos net! almal het n reg om hulle meening stem te gee, DM is nie naastenby soos jy hom nou uitmaak nie. hoe se hulle “dont judge a book by its cover”

  • Sabrina // May 10, 2008 at 3:49 pm

    Liezel….. Blog-etiket

    Ek wat Sabrina heet, hou nie van die gedagte aan ‘threesoms’ nie, maar dit bly my keuse of ek dit wil lees of nie. En ek het ALLES gelees, omdat ek wil weet hoe mense voel en dink; veral oor goeters en dinge buite my eie grense gebeur.

    Toon so bietjie meer respek teenoor DM; as jy voel dat jy hom oor die vingers WIL tik; kry dan eerder sy adres en doen dit in privaatheid en nie hier voor die hele RSA nie.

  • Da Mario // May 10, 2008 at 3:53 pm

    Liezl… maar ek wed jy sal dit doen vir R2 miljoen? Jy sien, ek weet wat se tipe jy is, dis net julle pryse wat verskil… ;)

  • Lewies // May 10, 2008 at 4:44 pm

    Die laat my nou aan n ou plaas grappie van my dink, die jong bulletjie se vir die ou bul; “Kom ons spring gou oor die draad raps elkeen ‘n koei en spring dan terug”
    antwoord die ou bul ” Kom ons stap nou rustig teen die draad af gaan daar onder die kamp se hek in en dan raps ons al die koeie”

  • liezl // May 10, 2008 at 8:23 pm

    Jammer dat ek jul vriend in die gesig gevat het maar Sabrina - wat presies het ek oortree met betrekking tot blog-etiket? Soos TristonJ tereg opgemerk het: “almal het ‘n reg om hul meening (sic) stem te gee”. Ek twyfel ook of die “hele RSA” DM se blog lees. Hoekom moet ek hom “in privaatheid oor die vingers tik”? Hy’t sy opinie oor sommige ander bloggers, en DIS SY REG. Maar die feit bly staan: hy laat my steeds gril met sy aanhoudende blogs oor girls, en dis MY reg om so te voel. Hy is sonder twyfel ‘n hoogs intelligente individu wat baie aftrek kry. Sy vele posts oor girls tas net volgens my sy geloofwaardigheid as diepdenkende aan. Jammer dat ek julle ontstel het, het net gedink ek’s geregtig op my eie opinie. DM- sorry ou, nie vir al die geld in die wereld nie. Maar ek geniet al jou ander posts. As ek jou seergemaak het is ek OPREG jammer. Vredesvlag?
    Snaakse grappie Lewies.

  • Tigerlily // May 10, 2008 at 9:05 pm

    Verstaan ek nou reg dat Diepdenkendes almal die teenoorgestel geslag afgesweer het? G’n wonder ek sukkel so om diep te dink nie.
    Ek geniet weer DM se baie girl praatjies. Dit wys daar is actually bloed in sy are.

  • liezl // May 10, 2008 at 9:23 pm

    Tigerlily, ek het bloot bedoel dat DM intelligent is, presies wat ek gemeen het met “diepdenkende”, iemand wat bietjie dieper kan dink. Niks te doen met teenoorgestelde geslagte nie. Ek is bly jy geniet dit, en weereens: jammer dat ek julle ontstel het. Lekker naweek.

  • Da Mario // May 12, 2008 at 8:08 am

    Liezl…
    Ek sal nooit vir jou kwaad raak oor jou opinie nie, en anders as byvoorbeeld Frank Botha delete ek nie comments van my blog af nie. Jy is reg, ek het my opinie oor sekere bloggers en jy is natuurlik geregtig op joune! En ek waardeer dit dat jy dit hier in die openbaar met my kom deel het, daar is niks mee verkeerd nie. ;)

    En jy is natuurlik ook welkom om my grillerig te vind, ek gaan nie in ‘n hoekie inmekaarsak en myself begin jammer kry nie. En dit sal ook nie veroorsaak dat ek ophou blog oor girls nie…
    Die probleem is dat jy ‘n oordeel uitspreek sonder dat jy weet waarvan jy praat, maar dis ‘n probleem met vreeslik baie mense, so moenie alleen voel nie. En as jy van die ander posts lees, sal jy agterkom dat ek inderdaad dieper kan dink, maar beteken dit dat ek moet ophou ligsinnige posts skryf oor meisies? Net omdat een of twee siele nie daarvan gaan hou nie? Natuurlik nie, dis tog my reg! Soos dit jou reg is om te verskil en ek respekteer jou opinie. So probeer verstaan as ek iets tong in die kies skryf, dit sal my persepsie van jou intelligensie ook laat styg.
    Ek noem immers in hierdie presiese post dat ek nie threesomes sal goedkeur nie, desnieteenstaande vind jy dit nodig om te daal tot snedige aanmerkings van ‘n persoonlike aard.

    Daar is ‘n gesegde: “As jy stilbly sal mense net dink jy is dom, as jy jou mond oopmaak en iets sê dan weet almal hulle was reg.”

    Jou kommentaar word waardeer en ek is dankbaar jy voel sterk genoeg oor die saak om ‘n opinie te lug. Doen gerus so voort! :D

  • Is ek grillerig? (Threesomes II) « Da Mario se gepraat… // May 12, 2008 at 8:31 am

    [...] van haar geheime begeertes was”.  Dit het my oortuig om ‘n opvolg post te skryf oor threesomes.  Nie omdat ek wou weet watter van my lesers stel belang om een met my te hê nie, maar om direk [...]

Leave a Comment