My kop voel dof. En my oë is seer. En my neus is toe. En ek het 4 meetings vandag wat maklik 6 ure lank gaan vat. Ek is lus om huis toe te gaan. Maar ek kan nie. Ek dink ek gaan vanaand 7 uur al slaap. Kan dit nie al 7 uur wees nie?
Hoop jou dag is sommer baie beter as myne!!
22 responses so far ↓
René // May 8, 2008 at 8:45 am
Haha, ou moangat!!!
Hoop jy voel vinnig beter - jy weet mos wat ek gesê het jy moet doen as jy in ‘n meeting sit en jy struggle om wakker te bly….!! Doen dit!
demoerin // May 8, 2008 at 8:50 am
Jy sal dit oorleef!! haha, wat jou miskien beter sal laat voel, is hou die naweek voor oë. My wense vir jou is alcohol induced, sluwe onderwater gutter seks!
Jasper // May 8, 2008 at 8:58 am
Is dit nou verkoue griep of wingerd griep
Dellie // May 8, 2008 at 9:01 am
Ek weet presies hoe jy voel. Heelnag ge-oefen aan my hoes. Dit klink great! Die buurman se hond het vanmore tjankend om die hoek verdwyn toe ek vir hom hoes… ek wens ook dit was al 7uur…
Netjane // May 8, 2008 at 9:02 am
Mans is sulke sissies!
Ek hoop regtig jy voel gou beter - die beste opsie is om vroeg te gaan slaap (slaap DM, nie in die bed klim nie…
Meetings schmeetings - knik net nou en dan jou kop. Mense hou buitendien daarvan om hulle eie stemme te hoor.
Netjane // May 8, 2008 at 9:02 am
Hoekom het ek nie meer my eie foto nie?
Da Mario // May 8, 2008 at 9:07 am
Wetie, is jy ingelog by WordPress?
kaalvoetinireen // May 8, 2008 at 9:21 am
Sterkte met die siekte… Hier in Korea is dit darem al half 5 en een klas wat voor my le! Ek is moeg en wil gaan slaap en ek is nie eers siek nie! of dalk is ek.
Jenny // May 8, 2008 at 9:45 am
Sterkte DM, hoop jy voel gou beter!
Nice Jane, na gister se possie is dit dalk nodig om vir DM die verskil te verduidelik
/me gooi son met klippe…
Meermin // May 8, 2008 at 9:58 am
Sterkte gou gesond word, amper 7 uur! NOG SO 9 URE!
TristonJ // May 8, 2008 at 10:21 am
LOL… as Triston saam speel is ek ook 7 uur innie bed! eish maar hoe kan mens function op 4 ure se slaap!!
Parenthesis // May 8, 2008 at 10:23 am
This is when a ffwd button would really come in handy.
Wipneus! // May 8, 2008 at 11:30 am
Verkoue tyd is hier, haal uit die gemmer brandewyntjie
René // May 8, 2008 at 12:09 pm
Nog sewe ure mater - byt vas!!!
meermin // May 8, 2008 at 12:52 pm
Dalk moet jy maar die Med Lemons vanaand nader trek, en so warm as moontlik sluk! My pa het geglo aan WARM GINGERALE, koeldrank wat mens kook, heng dit laat jou sweet!!
Koeksuster // May 8, 2008 at 1:18 pm
Siestog, arme ou ding.
Cupcake (aka Corle) was nou vir n week so siek met n griep en n virus, sy is vandag vir die eerste keer terug skooltoe. Ek sal haar se Battie voelie lekkerie.
Sterkte ou vrind, 7uur is nog net 5 en n driekwart uur ver.
Dellie, behalwe as jy in n ander tyd zone is - 7uur is oppad.
R
Da Mario // May 8, 2008 at 1:25 pm
Hi Koeks…
Bly om te hoor my engeltjie is beter!
TristonJ // May 8, 2008 at 2:50 pm
grom grom grom… ek wet jou ek is weer spam!!
netjane // May 8, 2008 at 7:25 pm
Jy het dit seker nou al tot by die bed gemaak. Voel gou beter!
Chaos // May 8, 2008 at 7:50 pm
Sodra jy beter voel kom clock jy in daar by ons. Ek weet jy het die regte attitude!
Emil // May 8, 2008 at 8:33 pm
Minder threesomes hê!
TristonJ // May 8, 2008 at 9:48 pm
Leave a Comment