Updated June 09, 08:11
(1) Da Mario............................998
(2) TristonJ.............................589
(3) René.................................449
(4) Skoenlapr..........................224
(5) BB....................................151
(6) Celéste..............................140
(7) Johan Swarts.....................126
(8) Netjane.............................124
(9) Die Gestorwe Soldaat...........120
(10) Koeksuster.........................98
(11) Rounelle............................97
(12) Louisa...............................96
(13) Oopkop.............................96
(14) Ogies................................92
(15) Platterfuss.........................91
(16) Meermin............................79
(17) Dellie................................77
(18) Roer.................................66
(19) Jasper...............................65
(20) Platkuif.............................52
Blog at WordPress.com. Theme: Cutline by Chris Pearson.


27 responses so far ↓
demoerin // May 15, 2008 at 7:54 am
Yeeey, ons is terug by die boobies. Wat van Graphite?
René // May 15, 2008 at 8:05 am
Da Mario // May 15, 2008 at 8:11 am
Rol jy daai ogies omdat jy ook nie weet nie René?
TristonJ // May 15, 2008 at 8:23 am
Celéste // May 15, 2008 at 8:36 am
Ek dink dit is defnitief ‘n graphite shaft wat sy daar vashou. As jy kyk na die lyne van die stok sowel as die kleur daarvan en jy voeg by die alombekende wit en blou rubber handvatsel dan kan dit beslis net ‘n graphite shaft wees. Die lengte en angle lyk ook vir my reg. As jy verder kyk na die gemak waarmee sy die stok vashou en die grip daarvan dan kan dit beslis niks anders wees nie.
Ja, nee wat, Da Mario ek is redelik oortuig daarvan dat dit ‘n graphite moet wees.
TristonJ // May 15, 2008 at 8:40 am
Snap Celéste Snap…
Jaco // May 15, 2008 at 8:42 am
Waar sien julle die golfstok?
Gert Gariep // May 15, 2008 at 9:22 am
Nee, dit is nie graphite nie, dalk is dit silicone.
oopkop // May 15, 2008 at 9:25 am
/me sug
oopkop // May 15, 2008 at 9:26 am
/me sug weer
kaalvoetinireen // May 15, 2008 at 10:01 am
/me just smile and wave, smile and wave!
Jenny // May 15, 2008 at 10:08 am
LMGA@DM!
Stem saam Celeste, dit MOET graphite wees.
Johan Swarts // May 15, 2008 at 10:51 am
is nie, man, dis ‘n fake…erm…gholfstok daai.
Die Gestorwe Soldaat // May 15, 2008 at 10:58 am
Die vraag is: Kan sy swing?
netjane // May 15, 2008 at 11:04 am
Dudes, regtig…
Meermin // May 15, 2008 at 11:23 am
TristonJ // May 15, 2008 at 11:42 am
Meermin knik net jou kop en sê “jip, ja, is so, ek sien nou jy is defnetief reg!”
Dellie // May 15, 2008 at 12:00 pm
Gedog twee dae na mekaar se sport possies is te goed om waar te wees… toe sien ek dit gaan vandag eintlik oor sportsss…
René // May 15, 2008 at 12:27 pm
Soldier - wie is daai hunk in jou avatar?
Wipneus! // May 15, 2008 at 12:44 pm
En hier is DM weer besig om vir ons van tweelinge… ag ek bedoel gholfstokke te leer. hie hie

demoerin // May 15, 2008 at 1:34 pm
Whahaha, ek denk ek wil ok aan die sports deelneem. Sy kan my dalk help swing….graphite, sillicone…who the hell cares! hahaha
Parenthesis // May 15, 2008 at 2:57 pm
Oh please, like it even matters. I bet all the guys who read this post saw was the word “shaft” and the picture of the blonde, and went into la la land, without even registering the rest of the question
Die Gestorwe Soldaat // May 15, 2008 at 3:00 pm
René, dis ‘n foto van my… boetie!
demoerin // May 15, 2008 at 3:17 pm
Parenthesis, ek dink eerder die girls gaan excited raak oor die shafts. En dan natuurlik die ander Hurie aanhangers!
Parenthesis // May 15, 2008 at 3:32 pm
demoerin: Good point. Ahem.
BB // May 15, 2008 at 3:36 pm
/me sug saam Oopkop
Waaaahahahaha @ Johan Swarts!!
Emil // May 16, 2008 at 5:53 pm
Dis hoekom ek so baie van golf hou. Deesdae se toerusting laat ‘n mens die balletjie baie ver slaan:wink:
Leave a Comment