Mooierige lyf. Hou nie baie van sy gesig nie. Die vlerke is amazing en “maak” die foto meer as die model, herinner aan John Travolta in “Michael” – as ek reg onthou? Het lank terug ‘n foto gesien van ‘n aantreklike man met ‘n kaal bolyf wat ‘n baba vashou, wat my nou nog bybly. ‘n Man wat ‘n weerlose wese so koester is eintlik baie sexier.
10 responses so far ↓
Parenthesis // Mei 24, 2008 at 1:07 nm
Just one question: is the pun intentional?
TristonJ // Mei 24, 2008 at 4:08 nm
lol… as hy nou nie sy gesig so getrek het kon hy my maar tot by die poorte van die hemel vat!
liezl // Mei 24, 2008 at 9:46 nm
Mooierige lyf. Hou nie baie van sy gesig nie. Die vlerke is amazing en “maak” die foto meer as die model, herinner aan John Travolta in “Michael” – as ek reg onthou? Het lank terug ‘n foto gesien van ‘n aantreklike man met ‘n kaal bolyf wat ‘n baba vashou, wat my nou nog bybly. ‘n Man wat ‘n weerlose wese so koester is eintlik baie sexier.
sonkind // Mei 25, 2008 at 8:25 nm
Ek dink die vere gaan maar bietjie kielie op sekere stadiums
meermin // Mei 26, 2008 at 8:04 vm
HOT HOT AS HELL, WOW!!
René // Mei 26, 2008 at 8:38 vm
Oe, oe, oe – daai V, daai V!! Ai *groot sug*!!
johannes coetzee // Mei 26, 2008 at 10:39 vm
HotNot!
demoerin // Mei 26, 2008 at 11:29 vm
Enige idee waar daai vlerkies te koop is, enigste ding wat ek nou nie kon aftick nie.hehehehe
Dellie // Mei 28, 2008 at 2:25 nm
Ek probeer onder sy lappie inkyk…
Haku // Junie 21, 2008 at 12:30 nm
Somehow i missed the point. Probably lost in translation
Anyway … nice blog to visit.
cheers, Haku!!!