Da Mario se gepraat…

World record!

Junie 8, 2008 · 6 Kommentaar

OSLO, June 6 (Reuters) – Twice world 10,000 metres champion Tirunesh Dibaba of Ethiopia shattered the world women’s 5,000 record when she clocked 14 minutes 11.15 seconds at the Oslo Golden League meeting in the Bislett stadium on Friday.
Dibaba broke the mark of 14:16.63 set by her compatriot Meseret Defar at the same stadium on June 15 last year.

Lucy Wangui of Kenya was second in 14:33.49, a personal best for her, and sister Ejegayehu Dibaba was third in 14:36.78 at the second of the six Golden League meetings of the season in
the run-up to the Beijing Olympics in August.
The early pace was set by Anna Alminova of Russia before Dibaba, one of three sisters in the race, pulled away on a balmy evening in the Norwegian capital.

“I am very, very happy, it’s a joyous day,” Dibaba, the world indoor 5,000 record holder, told reporters after setting the 54th world record recorded at the Bislett stadium since 1924. “I’ve been thinking about it a long time.”
Dibaba, who had declared her intention to try for the record in Oslo, said she was surprised to break the mark by nearly five seconds, especially since the pace dropped off too much for her
liking after the pacemaker left around 3,000 metres. “I needed to catch up…and with two laps left I knew I had it,” she said, adding that her sister Ejageyehu helped pace her throughout the race as planned.

Dibaba, 22, said she trained at about 4,000 metres altitude in the days before coming to sea level in Oslo.

Ek het hierdie wedloop gesit en kyk en dit was ongelooflik om te sien hoe sy hardloop. Dit was amazing om te sien en te hoor en te voel hoe sy deur die skare aangemoedig word, dit was wonderlik om te sien hoe sy teen die einde van die ander girls begin lap en hoeveel vinniger sy as hulle hardloop, mens kon die adrenalien voel vloei… vir my is daar iets spesiaals daaraan om sulke performances te sien. Om op daai baan te wees en te weet jy is oppad na ‘n nuwe wêreldrekord… imagine jy hardloop in die laaste straight af en jy sien die horlosie aftik en jy weet jy gaan dit maak… dit moet ‘n wonderlike ongelooflike gevoel wees, want vir daardie oomblik was niemand nog ooit beter met wat jy sopas gedoen het nie.

Niemand nie.

…en ek wonder of dit ooit vir my genoeg sal wees…

Kategorië Sommer praat...

Twilight zone….

Junie 8, 2008 · 1 Kommentaar

Dis miskien omtrent waar ek my Saterdag spandeer het, in ‘n twilight zone. En dit alles deur ‘n kinderpartytjie. Kennisse en ex-skoonfamilie en ou vriende van tot 2 of 3 jaar terug, mense wat ek lanklaas gesien het. Dit was vreemd, maar die gesels het gevloei. Dit was SO lekker. Ek het weer besef wat ek mis. En ek sou graag daaroor wou skryf, maar ek vind dat ek nie kan nie.

Ek kan dit nie artikuleer nie. Nie hier nie, nog nie. Dit is net amazing hoeveel tyd sommige dinge actually vat.
En ek en jy het gesels en ek het jou hiervan vertel, en ek wens jy was langs my om dit te deel. Ek het nodig om dit te deel. Sodat jy ten volle kan verstaan.

Kategorië Sommer praat...