Updated January 03, 10:27
(1) Da Mario..........................1094
(2) TristonJ.............................618
(3) René.................................482
(4) Skoenlapr..........................289
(5) BB....................................191
(6) Celéste..............................171
(7) Die Gestorwe Soldaat...........160
(8) Netjane.............................158
(9) Johan Swarts.....................146
(10) Demoerin.........................108
(11) Meermin...........................110
(12) Koeksuster.......................104
(13) Rounelle...........................101
(14) Louisa..............................101
(15) Oopkop............................100
(16) Ogies................................97
(17) Platterfuss.........................94
(18) Dellie................................90
(19) HappyTheClam..................74
(20) Jenny................................73
Blog at WordPress.com. Theme: Cutline by Chris Pearson.


17 responses so far ↓
Wipneus! // June 29, 2008 at 9:17 pm
Dis verseker ‘n stunning wintersdag vir julle gewees. Ek is bly jy’s happy!!
Jordan is te cute!!
alta // June 29, 2008 at 11:27 pm
Julle lyk baie “happy”. Ek’s bly. Jordan is pragtig.
Celéste // June 30, 2008 at 7:44 am
Hey, Jordan kan al darem oulike foto’s neem
Jy lyk “somewhat” na Col. O’Neill van Stargate SG-1 (aka. MacGyver) op die onderste foto.
demoerin // June 30, 2008 at 7:51 am
The weather was also smiling this week end! Nice kiekies!
Da Mario // June 30, 2008 at 8:02 am
Celéste…
Stargate se Col. O’Neill? Moet nou nie iets begin nie…
Dit moet daai stel Oakley’s wees…
René // June 30, 2008 at 8:28 am
Ag shhweet!! Moet ek al ‘n datum oophou?
Celéste // June 30, 2008 at 8:38 am
Nee serious. Dalk is dit die sout en peper hare, dalk iets in die “smile”, maybe die Oakley’s of dalk is dit dieselfde droë sin vir humor wat julle deel.
Hoop sy hou ook van Sci-Fi
happytheclam // June 30, 2008 at 9:13 am
DM julle is almal soooooo cute. Is dit nou die girlie wat jou so inspireer deesdae? Sy lyk dierbaar!
Da Mario // June 30, 2008 at 9:25 am
Alta, ek sal vir Jordan vertel!
demoerin, dankie, sy’t hulle sommer inpromptu gesnap met die selfoon…
René, jy tender…
Celéste, ja sy doen.
Happytheclam, dis sy ja!
meermin // June 30, 2008 at 10:54 am
Julle maak ‘n stunning couple!! Die weer het gelukkig hierdie naweek saam gespeel!!
DGS // June 30, 2008 at 11:54 am
Die klokke wat ek daar hoor lui… Wonder of dit wegloop-bokke is, of dalk…
Durf ons die moontlikheid oorweeg dat Don Juan ‘n neergevelde held is…? Oh goodie!
Emil // June 30, 2008 at 12:54 pm
Sweet! ‘n Happy chappie – nice.
Ek hou can die shades.
Janine // June 30, 2008 at 2:40 pm
Net weer, jou ‘dude’ is regtig so cute!
En julle lyk happy, ek’s baie bly vir jou!
Da Mario // June 30, 2008 at 8:39 pm
Thanks Janine, en Jordan like sy Tannie Karin net so baie soos sy Daddy doen!
Karin // June 30, 2008 at 11:04 pm
Lol. Jy weet net hoe!
Colonel O’Neill kan maar net wens hy’s so slim. x
Eben // July 1, 2008 at 1:25 pm
Dis goed Da Mario, mens is nie gemaak om alleen te wees nie.
Skoenlapr // July 2, 2008 at 2:48 pm
i r back
lyk my ek’t baie gemis … as jou ore nie daar was nie, het jou smile seker reg rondom jou kop gegaan!?
LOL