Kyk, hierdie is darem maar ‘n tannie wat nogal sag is op die oog en flippen sexy vir iemand wat 62 jaar oud is. So aangesien ek haar musiek like, word vandag se post gededicate aan Cher.
If I could turn back time (1989)
Walking in Memphis (1996)
All or nothing
Believe (1998 )
5 responses so far ↓
alta // August 6, 2008 at 2:53 pm
En ek dink sy sing baie mooi.
demoerin // August 6, 2008 at 4:16 pm
Vandag se post seg jy…gmf, jy skuld al ‘n week sin.
Ek sal vir my vrou eendag al die geld gee wat sy nodig het as sy op 62 nog so kan lyk!
Miskien moet ek sommer vir Cher vat?
Emil // August 7, 2008 at 9:21 am
A nee ah DMI, wat dan van Eva.
Ek is nie eintlik ‘n Cher-fan nie – of nee, eerder: ek koop nie haar musiek nie, maar as dit iewers speel (oor die radio of TV of so iets) dan luister ek graag. Haar shows is eintlik ook goed – lekker lewendig en mooi … eh? Hoe nou – ek dink tog ek is ‘n closet-fan
Weet jy wat kan nog sexy wees, DM? Jou mosaiek?
Wipneus! // August 7, 2008 at 1:11 pm
Ek dink sy sing mooi en sy is regtig baie sexy vir haar ouderdom!
Katvoet // August 8, 2008 at 8:25 am
Daars bitter min wat nog nie genip en getuck is aan daai lyk nie mense. Demoerin, jy sal maar moet spaar jong.