Da Mario se gepraat…

Die einde.

August 13, 2008 · 14 Comments

Ek het amper twee jaar en 400 posts gelede hierdie blog begin. En nou is ek klaar.
Alhoewel ek hom nie gaan delete nie, gaan ek hom nie meer werklik gebruik nie. Baie dankie vir julle kuiertjies, miskien sien ek julle nog so hier en daar.

Happy blogging en onthou, comments makes the (blog)world go round.

UPDATE
Dit was 22 maande, 442 posts en 5700+ comments….

Categories: Sommer praat...

14 responses so far ↓

Leave a Comment