Da Mario se gepraat…

Entries from April 2009

Net te veel.

April 20, 2009 · 2 Kommentaar

Ek kan slegs smile…. :D

Kategorië Sommer praat...
Tagged: , ,

Gesiggie….

April 19, 2009 · 10 Kommentaar

Hierdie moet een van die most beautiful stukkies musiek wees wat ek nog gehoor het. Snaaks genoeg, dit was die geval vandat ek dit, seker die heel eerste keer, meer as 3 jaar gelede gehoor het… en eerste kere is om die een of ander rede net altyd anders…. net meer spesiaal, maak nie saak hoeveel “eerste kere” daar vir jou in jou lewe is nie.
Ek kon nog nooit my vinger presicely daarop sit nie, soos so baie ander dinge in my lewe, ek weet net dat hierdie vir my besonders is, dat dit tot my spreek, dat dit vir my iets sê… dis net beautiful in so baie, baie opsigte… en dat dit altyd die moeite werd is om te onthou.

Lief jou my sterretjie, my engeltjie… my gesiggie…

Gesiggie – Theuns Jordaan

Al vergeet jy my vir altyd
langs ‘n mylpaal op jou pad
onderstreep jy steeds die prentjies
in die hoeke van my hart…
Sloop die mure, die mure wat ek bou
en alles, alles binne
Gesiggie hoort aan jou…

Leg die kaart van liefde
al neem dit jou ‘n jaar
tot die mal-maak van ons briewe
en die oë op ons bedaar…
gou, Gesiggie skud my hand
as die lense vir ons loer
net ‘n oomblik Naamlooos
alhoewel jy in my boer….

Al vergeet jy my vir altyd
langs ‘n mylpaal op jou pad
onderstreep jy steeds die prentjies
in die hoeke van my hart…
Sloop, sloop die mure, die mure wat ek bou
en alles, alles binne
Gesiggie hoort aan jou…

Leg die kaart van liefde
al neem dit jou ‘n jaar
tot die mal-maak van ons briewe
en die oë op ons bedaar…
gou, Gesiggie skud my hand
as die lense vir ons loer
net ‘n oomblik Naamlooos
alhoewel jy in my boer….

Kategorië Hot girls · Sommer praat...
Tagged: , , , , , , , , , ,

Riding a wave….

April 18, 2009 · 5 Kommentaar

Reality is ‘n bitch, maar daar is altyd geluk by die ongeluk – al is dit nie jou eie nie.

Reality is die dinge wat daagliks met jou gebeur, of meer spesifiek, jou ervaring van dit wat met jou gebeur en die invloed of ervaring of gevolge wat dit op jou het.  Geluk by die ongeluk?  Wel… soms wil jy graag hê dinge moet anders uitdraai as wat dit doen.  En soms is jy happy en soms unhappy met wat gebeur.  En selfs al is jy unhappy, daar is altyd ‘n anderkant van die muntstuk om in gedagte te hou, en soms is die teenoorgestelde van jou eie unhappiness iemand anders se happiness.  Dus – geluk by ‘n ongeluk.  Daarom dus ook dat dit selfs nie jou eie geluk mag wees nie, maar dit is moontlik iemand anders s’n, en dis belangrik om te besef.

Ek dink, aan die einde van die dag, dan level dinge relatief uit.  Ewe veel geluk.  Ewe veel ongeluk.  Dis wat jy tydens die unhappy tye doen en dit hanteer wat saakmaak.  En hoe jy die golf ry in happiness….

Kategorië Sommer praat...
Tagged:

Just want it to be better….

April 1, 2009 · 5 Kommentaar

I just wanna feel better…

Just feel better – Santana featuring Steven Taylor

Kategorië Sommer praat...
Tagged: , , , , , , ,